W. A. Rossouw Primêr

W. A. Rossouw Primêr Opvoeding is die sleutel tot sukses.

Geseënde verjaardag Juf Alziska Sunay Plaatjies
26/04/2025

Geseënde verjaardag Juf Alziska Sunay Plaatjies

25/04/2025

Begrafnis details vir Clayton van Esland:

Saterdag, 26 April '25
Huis diens - 10 uur
Gwarrie laan

25/04/2025
24/04/2025
W.A Rossouw sê baie dankie aan 'n weldoener wat vir ELKE Graad 1 leerder 'n mussie en 'n serpie gebrei het. Die mussies ...
24/04/2025

W.A Rossouw sê baie dankie aan 'n weldoener wat vir ELKE Graad 1 leerder 'n mussie en 'n serpie gebrei het. Die mussies en serpies sal in Mei maand aan die Graad 1 leerders oorhandig word.

Clayton van Esland (Gr 4)🕊R.I.P🕊
15/04/2025

Clayton van Esland (Gr 4)
🕊R.I.P🕊

23/03/2025

The ‘Reading with Meaning’ programme at WA Rossouw School is going from strength to strength!
Earlier this year, 41 grade 4 learners who were part of the 2024 ‘Reading for Meaning’ program, were re-assessed to measure their literacy improvement.
We are very pleased to announce that 37% of learners who were initially in the ‘letter’ level group progressed to ‘word’ level. From the ‘paragraph group, 31% moved up to ‘story’ reading level.
Even though the Montagu Cares ‘Reading for Meaning’ volunteers can’t take all the credit for this achievement, it certainly indicates that we are on the right track! Thank you to WA Rossouw for fully embracing this project as well as a huge thank you to our committed and passionate volunteers who show up every week!

Wêreld biddag vir vroue 2025 (onder leiding van Juf J. Daniëls)Tema: U het my wonderlik gemaak
11/03/2025

Wêreld biddag vir vroue 2025 (onder leiding van Juf J. Daniëls)

Tema: U het my wonderlik gemaak

Geseënde verjaardag Mnr Pieter🥳
02/03/2025

Geseënde verjaardag Mnr Pieter🥳

Ons wens ons 3 atlete alle sterkte toe. Hulle verteenwoordig vandag Noord-Boland om deur te dring na die Boland kompetis...
22/02/2025

Ons wens ons 3 atlete alle sterkte toe. Hulle verteenwoordig vandag Noord-Boland om deur te dring na die Boland kompetisie.
Ons is BAIE trots op julle!!🏆🎖🏅

Address

Wilhelm Thys Laan 3
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:30
Tuesday 08:00 - 14:30
Wednesday 08:00 - 14:30
Thursday 08:00 - 14:30
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27236141810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when W. A. Rossouw Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to W. A. Rossouw Primêr:

Shortcuts

Share

Category