21/07/2026
DIE Helpende Handjies, ’n plaaslike liefdadigheidsorganisasie op Montagu, het ook Saterdag 18 Julie hul gewig by Mandela-dagvieringe ingegooi.Wilma Christoffels, die dryfkrag agter die projek, doen al langer as twee dekades liefdadigheidswerk in die gemeenskap.