10/09/2026
Vandag het Waylin Skippers en Michael Ross deelgeneem aan W.P Theys se graad 6 "Spelling Bee" kompetisie.🐝
Ons is baie trots dat hulle die selfvertroue gehad het om deel te neem🙏🏼
Baie dankie W.P Theys vir die blootstelling wat ons kinders kon kry.