Hoërskool Nylstroom

Hoërskool Nylstroom - VOORLOPERSKOOL

- Sedert / Since '1940

- Ek leef en sal lewe

- Omarm verandering, vorm die toekoms / Embrace change, form the future 2026 Mnr. en mev. G. I. J.

Op 15 Februarie 1940 is Hoërskool Nylstroom, soos die skool vandag bekendstaan, amptelik deur die destydse Administrateur van Transvaal, Sy Edele Generaal Pienaar, as Hoërskool verklaar. Bakker (snr.), destydse LPR en voorsitter van die Waterbergse Skoolraad, was ook teenwoordig. Wat In geskiedkundige dag! Ons kyk terug op ‘n kleurryke en trotse geskiedenis waarin vele rolspelers 'n bepalende invl

oed gehad het. Die boustene van Hoërskool Nylstroom is stewig en gesond. Ons salueer al ons voorgangers: beheerliggame (skoolrade), hoofde, personeel, leerders, ouers en lojale vriende. Hoërskool Nylstroom is the oldest high school in the Waterberg district and it has been leading by example for many years. This leadership is clearly evident in a variety of spheres. Paging through this annual, one realizes again that quality and performance are synonymous with the successes we are privileged to enjoy. Op gebiede soos onder andere sport, kultuur, leierskap en leierontwikkeling, geestelike bearbeiding, om maar 'n paar te noem, styg Hoërskool Nylstroom uit. Ons is die akademiese leier in ons distrik en in alles bly die gesonde ontwikkeling van elke kind vir ons prioriteit. Every year, well-balanced, positive and enthusiastic young women and men leave our school to set foot into the adult world. We are proud of these products of Hoërskool Nylstroom. Eie aan die Bosveldkultuur ervaar ‘n mens gasvryheid, opregtheid, lojaliteit en trots by Hoërskool Nylstroom. We believe that involvement, dedication, cooperation and team spirit guarantee our successes at Hoërskool Nylstroom.

'n Gedissiplineerde leefwyse word ingeskerp by elke leerder. Dit voorsien terselfdertyd die stukrag wat nodig is om 'n skool van formaat te wees. Ons leuse in die woorde van Totius is nie verniet: EK LEEF EN SAL LEWE nie! Die bekende Spreuke van Salomo het ten doel om mense wysheid te leer. Dit is dan ook wat elke onderwyser verbonde aan Hoërskool Nylstroom ten doel het: om ons kinders te onderrig en te lei op die pad na volwassenheid. Na meer as sewentig jaar gaan al die dank en eer steeds aan ons Hemelse Vader. Mag Hoërskool Nylstroom se pad vorentoe voorspoedig wees en mag ons ons Nylie-ouers en die Nylstroom-gemeenskap. Ek sluit af met van die woorde uit Spreuke 3:5 en 6: “Vertrou op die Here met alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir Jou wys.”

Wat ‘n voorreg om In trotse Nylie-Kwagga te kan wees! ENSLIN

| P E R S O N E E L |Baie geluk met jou verjaarsdag, Mnr. P. van Zyl!Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met krag, wy...
28/08/2026

| P E R S O N E E L |

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mnr. P. van Zyl!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met krag, wysheid en groot seëninge. Dankie vir die waardevolle verskil wat jy elke dag maak. Ons wens jou ’n voorspoedige en onvergeetlike jaar toe.

Happy birthday, Mr P. van Zyl!

May this new year of your life be filled with strength, wisdom, and blessings in abundance. Thank you for the valuable difference you make each day!

We wish you a prosperous and unforgettable year ahead.

| B U L L E |JULLE HET GEVRA – ONS HET GELUISTER!Enkelkaartjies is nou beskikbaar vir hierdie eens-in-’n-leeftyd geleent...
27/08/2026

| B U L L E |

JULLE HET GEVRA – ONS HET GELUISTER!

Enkelkaartjies is nou beskikbaar vir hierdie eens-in-’n-leeftyd geleentheid!

Volwassene: R500
Kind: R300
Ete ingesluit.

Kom ontmoet die rugbylegendes op die veld, neem ’n foto saam met hulle en luister na interessante stories, onverwagte oomblikke en iets besonders opwindends!

4 September | Vanaf 17:30

Moenie hierdie unieke aand misloop nie!

Besprekings: Janine – 072 6868 065

YOU ASKED – WE LISTENED!

Single tickets are now available for this once-in-a-lifetime event!

Adult: R500
Child: R300
Includes a meal.

Meet the rugby legends on the field, take a photo with them, and hear fascinating stories, unforgettable moments and something exciting in store!

4 September | From 17:30

Don’t miss this incredible evening!

Bookings: Janine – 072 6868 065

’N SKENKING WAT ’N VERSKIL MAAKOns opregte dank aan die goedhartige borg wat tydens ons Nylie Ope-veiling ’n blouwildebe...
27/08/2026

’N SKENKING WAT ’N VERSKIL MAAK

Ons opregte dank aan die goedhartige borg wat tydens ons Nylie Ope-veiling ’n blouwildebeeskarkas gekoop en dit aan die Abraham Kriel-kinderhuis geskenk het.

Mnr. Louis van der Merwe het die ruimhartige skenking aan Marlene de Villiers van die Abraham Kriel-kinderhuis oorhandig.

Dit is deur gebare soos hierdie dat harte geraak, hoop gebring en ’n betekenisvolle verskil in die lewens van kinders gemaak word. Baie dankie vir ’n oop hand en ’n hart wat omgee!

A DONATION THAT MAKES A DIFFERENCE

Our heartfelt thanks goes to the generous sponsor who purchased a blue-wildebeest carcass at our Nylie Open Auction and donated it to the Abraham Kriel Children’s Home.

Mr Louis van der Merwe presented this generous donation to Marlene de Villiers from the Abraham Kriel Children’s Home.

It is because of gestures like these that hearts are touched, hope is shared, and a meaningful difference is made in the lives of children. Thank you for your generosity and caring heart!

26/08/2026

| O N N I E - P R E T |

Ons het op dié trein gespring!

Ons het ons onnies gevra: “Hoe lank gee jy al skool?”
Toe maak ons hulle presies daardie ouderdom.

15 jaar skoolgee? Jy’s 15.
25 jaar? Jy’s 25.

Nou is dit julle b***t om te besluit:

Wie dra hulle “skoolgee-ouderdom” die beste?

Laat weet ons in die kommentaar wie jou gunsteling is!

We jumped on the trend!

We asked our teachers: “How long have you been teaching?”
Then we made them exactly that age.

15 years of teaching? You’re 15.
25 years? You’re 25.

Now it’s your turn to decide:
Who wears their “teaching age” the best?

Drop your favourite in the comments!

25/08/2026

| B U L L E A A N D |

Johan Ackermann het sy opgewondenheid gedeel oor die Bulle-aand op 4 September by Hoërskool Nylstroom!

Besighede en die gemeenskap kom saam om hierdie wonderlike aand te ondersteun. Kom geniet ’n onvergeetlike aand vol rugby, legendes en goeie gees!

Maar kan julle raai wie is ons spesiale gas? Los jou raaiskoot in die kommentaar hieronder en kyk of jy reg is!

Besprekings: [email protected]

| P E R S O N E E L |Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag, Me. N. Ntsoane!Vandag vier ons 60 besondere jare en ’n baie s...
25/08/2026

| P E R S O N E E L |

Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag, Me. N. Ntsoane!

Vandag vier ons 60 besondere jare en ’n baie spesiale mens. Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met liefde, vreugde, goeie gesondheid en hope mooi herinneringe. Mag jy vandag net so spesiaal voel soos wat jy vir die mense rondom jou is.

Happy 60th Birthday, Me. N. Ntsoane!
May this beautiful milestone bring you happiness, love and countless reasons to smile. May the years ahead be filled with wonderful moments and many blessings.

Re go eleletša letšatši le lebotse la matswalo. Modimo a go šegofatše ka mengwaga ye mentši ya lethabo, lerato le bophelo bjo bobotse.

60 jaar jonk – en nog soveel mooi wat voorlê!

| K U L T U U R |Toneelprestasies by die Waterberg KunstefeesBaie geluk aan ons talentvolle toneelleerders met hul uitst...
25/08/2026

| K U L T U U R |

Toneelprestasies by die Waterberg Kunstefees

Baie geluk aan ons talentvolle toneelleerders met hul uitstekende prestasies tydens die Waterberg Kunstefees, wat by Hoërskool Nylstroom aangebied is.

Straathoek Stories – Hoogste Lof
Plekke! – A++
Mysterious Murder – A++
Voices Unheard – A++
Naked Emperor – A+
Liefde in Kleur – A

Ons is ongelooflik trots op elke leerder, regisseur en almal wat agter die skerms bygedra het tot hierdie besondere prestasies. Julle talent, passie en harde werk maak ons trots!

Congratulations to our talented drama learners on their outstanding achievements at the Waterberg Arts Festival, hosted by Hoërskool Nylstroom.

Straathoek Stories – Highest Honour
Plekke! – A++
Mysterious Murder – A++
Voices Unheard – A++
Naked Emperor – A+
Liefde in Kleur – A

We are incredibly proud of every learner, director and everyone behind the scenes who contributed to these remarkable achievements. What an achievement!

| K R I E K E T |Baie geluk aan ons eerste krieketspan met ’n stewige oorwinning van 8 paaltjies teen Mahwelereng! ’n Ui...
24/08/2026

| K R I E K E T |

Baie geluk aan ons eerste krieketspan met ’n stewige oorwinning van 8 paaltjies teen Mahwelereng! ’n Uitstekende vertoning van begin tot einde. Ons is trots op julle!

Spelet van die wedstryd was Christopher Volschenk met 4 paaltjies.

Congratulations to our First Cricket Team on a convincing 8-wicket victory against Mahwelereng!

Address

C/o Chris Hani And Boom Street
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:30
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Nylstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Nylstroom:

Shortcuts

Share

Category