Laerskool Midstream Ridge Primary

Laerskool Midstream Ridge Primary Laerskool Midstream Ridge Primary is a parallel-medium Afr and Eng, value-driven school catering for learners from Grade 1 to Grade 7.

This is Laerskool Midstream Ridge Primary official page, it is updated by the school.

๐Ÿ†Champions๐Ÿ†Baie geluk aan ons Senior Revue.Tonight the season ended on a high note.
12/09/2026

๐Ÿ†Champions๐Ÿ†

Baie geluk aan ons Senior Revue.

Tonight the season ended on a high note.

MTBSaterdag was die laaste bergfiets liga-resies van 2026 by Modderfontein Reserve! Dit was koud, winderig en bewolk.๐ŸŒณ๐Ÿšตโ€...
08/09/2026

MTB

Saterdag was die laaste bergfiets liga-resies van 2026 by Modderfontein Reserve! Dit was koud, winderig en bewolk.๐ŸŒณ๐Ÿšตโ€โ™€๏ธ
Die baan het die ryers behoorlik met 'n steil, klipperige opdraende getoets.

There were also some awesome berms and jumps to make the course more fun! ๐Ÿคฉ๐Ÿšตโ€โ™‚๏ธ

๐Ÿ† Baie geluk aan Lisa Grobbelaar met haar fantastiese 2de plek! ๐Ÿฅˆ๐Ÿ‘๐Ÿผ

Ons is ongelooflik trots op al ons ryers wat, ten spyte van die koue en winderige weer, steeds gaan deelneem het. ๐Ÿ’ช๐Ÿผโค๏ธ

And just like thatโ€ฆ the 2026 MTB season is DONE! ๐ŸŽ‰

Baie dankie aan elke ryer en hul ouers wat hierdie jaar deel van Laerskool Midstream Ridge Primary se bergfiets was

Ons hoop om al ons ryers en dalk nog โ€™n paar nuwe gesigte volgende jaar weer op die fietse te sien! ๐Ÿšดโ€โ™€๏ธ๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ
Until next yearโ€ฆ keep riding! โค๏ธ๐Ÿšตโ€โ™€๏ธ

๐Ÿ“šLiteracy Day 2026๐Ÿ“š
08/09/2026

๐Ÿ“šLiteracy Day 2026๐Ÿ“š

08/09/2026

๐Ÿ†๐Ÿฅ‡ JUKSKEIONDER 13 GEMENGDE SPAN โ€“ LIGA WENNERS 2026! ๐Ÿฅ‡๐Ÿ†Wat โ€™n ongelooflike prestasie! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅOns o/13 gemengde span het Sate...
07/09/2026

๐Ÿ†๐Ÿฅ‡ JUKSKEI
ONDER 13 GEMENGDE SPAN โ€“ LIGA WENNERS 2026! ๐Ÿฅ‡๐Ÿ†

Wat โ€™n ongelooflike prestasie! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Ons o/13 gemengde span het Saterdag hul laaste skoleliga-wedstryde gespeel. Hulle het tot op die heel laaste oomblik hard baklei, vasgebyt en nooit opgegee nie!

Met โ€™n ongelooflike 1 punt, het hulle daarin geslaag om hul afdeling te wen en is hulle amptelik die skoleliga wenners van 2026! ๐Ÿ†๐Ÿ‘

Dit is nie net die uitslag wat ons trots maak nie, maar die karakter, spanwerk, deursettingsvermoรซ en veggees wat hierdie span deur die seisoen gewys het. โค๏ธ

Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer wat deel van hierdie besonderse reis was. Julle het gewys dat elke punt tel en dat โ€™n span wat saamstaan, tot die einde kan veg!

๐Ÿ’™๐Ÿค Ons is ongelooflik trots op julle!

2026 โ€“ LIGA WENNERS! ๐Ÿ†๐Ÿฅ‡
#2026

CAUTION: ENGINEERS AT WORK. In the Robotech class our grade 2 and 3 learners discovered how gears work together to creat...
04/09/2026

CAUTION: ENGINEERS AT WORK.
In the Robotech class our grade 2 and 3 learners discovered how gears work together to create movement.

๐Ÿ† JUKSKEI-LIGA | OUR FIRST SEASON! ๐Ÿ†Ons is ongelooflik trots om terugvoer oor Laerskool Midstream Ridge Primary se eerst...
04/09/2026

๐Ÿ† JUKSKEI-LIGA | OUR FIRST SEASON! ๐Ÿ†

Ons is ongelooflik trots om terugvoer oor Laerskool Midstream Ridge Primary se eerste Jukskei Liga te gee.๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons jong span neem in die o.13 Mixed Division deel, en wat hierdie prestasie nรณg meer besonders maak, is dat ons span twee o.11-spelers insluit wat hul staal teen ouer spelers wys. ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Saterdag het die span hul eerste vyf wedstryde gespeel, en daarin geslaag om 3 uit 5 wedstryde te wen โ€“ โ€™n fantastiese begin vir ons eerste deelname! ๐ŸŽฏ๐Ÿ‘

With these results, the team is currently very well positioned and has put themselves in an excellent position for the remainder of the league. Next Saturday they will play their final 4 matches, where they will once again showcase their skill, determination, teamwork and love for the sport. ๐Ÿ†

Ons glo hierdie span het nog *baie om te bied*, en ons sien baie daarna uit om te kyk hoe hulle die res van die liga aanpak! Hou so aan, Laerskool Midstream Ridge Primary โ€“ ons is ongelooflik trots op julle! ๐Ÿ‘

๐Ÿฅ‡ Ons span | Our Team

* Mathys van Dullemen โ€“ Graad 6 (Tuisonderrig)
* Avelyn Kotze โ€“ Graad 4
* Aurora Rousseau โ€“ Graad 4
* Jaydon Rousseau โ€“ Graad 6

Afrigters | Coaches: Carla Kotze & Marius Kotze ๐Ÿ‘

Ons is baie trots op elkeen van hierdie spelers. Hulle het Saterdag gewys dat ouderdom nie โ€™n faktor is wanneer daar toewyding, spanwerk, deursettingsvermoรซ en โ€™n liefde vir die sport is nie. โค๏ธ

Well done, Team Midstream Ridge! ๐Ÿ’™
Ons staan agter julle en wens julle alle sterkte vir die finale 4 wedstryde toe.

04/09/2026

Address

1 Ridgeway Drive Midstream Ridge
Midrand
1692

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Midstream Ridge Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category