01/08/2026
Laerskool Midstream College Primary is a parallel-medium Afr and Eng, value-driven school catering for learners from Grade 1 to Grade 7.
Hierdie is Laerskool Midstream College Primary skool se amptelike Facebook blad en word deur die skool opgedateer. A dream was put into action January 2006. Today Midstream College Primary/ Laerskool is picking the fruits of this vision. Coming together is a beginning;
Keeping together is progress;
Working together is success.
01/08/2026
31/07/2026
Join us for an extraordinary celebration of talent as the cultural groups from all three Midstream schools come together for one spectacular event!
Enjoy an incredible variety of performances, including:
🎶 Choirs
🎤 A Ca****la
🎼 Orchestras
🥁 Marimbas
👢 Gumboot Dancing
💃 Revues
With two different shows—one at 15:00 and another at 18:30—each performance offers a unique programme, so you can experience something new at both.
📅 29 August 2026
📍 Laerskool Midstream Ridge Primary Hall
🎟️ Ticket sales open soon. Watch this space!
28/07/2026
Baie hartlik geluk aan Simon Strydom! Hierdie energieke mannetjie het gedurende Julie aan die SA Laser Run kampioenskappe in Pietermaritzburg deelgeneem. Weens sy uitstekende vertoning, verwerf hy nasionale kleure in die Laser Run dissipline, wat deel van die moderne vyfkamp uitmaak. Simon verteenwoordig Suid-Afrika binnekort tydens die wêreldkampioenskappe in Portugal!
26 LMCP Afrikaansredenaars het Saterdag aan die Prestige Skolereeks by Laerskool Rynfield deelgeneem. Dit was ‘n heerlike kompetisie en nog ‘n geleentheid vir ons sterre om hul stemme dik te maak! 💛🤩
27/07/2026
Dit was vir Laerskool Midstream College Primary (LMCP) ‘n besondere voorreg om deur die Voortrekkermonument genooi te word om deel te wees van die viering van 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal. Ons skoolwapen het nou sy plek op die “Skool op Wiele”-muur ingeneem.
As ‘n Afrikaans- en Engels parallelmedium privaatskool glo ons dat taal veel meer is as woorde. Taal bou selfvertroue, skep geleenthede en verbind mense. Daarom kweek ons elke dag ‘n liefde vir tale, sodat elke leerder met trots en vaardigheid sy of haar stem kan vind.
Ons is dankbaar om deel te wees van hierdie betekenisvolle mylpaal.
27/07/2026
A new chapter begins! 🎉 Our Leaders are stepping outward into their new roles as Ambassadors—ready to represent our heart, vision, and community. Join us in celebrating them!
25/07/2026
The Cross Country school season is off to a flying start! LMCP proudly competed in the first school league race at Prime View, and our athletes enjoyed every moment of the experience. We are incredibly proud of every athlete who represented our school! Good luck for the remainder of this exciting season!
SpringFest 2026 | www.springfest.co.za | Kaartjies beskikbaar - HOWLER |
SpringFest 2026 | www.springfest.co.za |
Tickets Available - HOWLER |
21/07/2026
Ruan Nel en Luan du Plessis het Gauteng‑Noord kleure in Aksiekrieket verwerf! 🏏
Die twee krieketsterre het van 1–5 Julie aan die Inter‑Provinsiale Toernooi (IPT) in Sasolburg deelgeneem, waar hulle vir die Titans o. 13‑span gespeel het.
Hulle het ongelooflik goed gevaar en die span het algeheel 4de in die toernooi geëindig.
Baie geluk, Ruan en Luan — LMCP is so trots op julle. Welgedaan! 💪
LMCP Meerkat Cricket Week!