Middies Klub Ondersteunersblad

Middies Klub Ondersteunersblad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Middies Klub Ondersteunersblad, School, John Magagula 38, Middelburg.

Middies Klub is ’n nie-winsgewende organisasie wat gemeenskap, skooltrots en betrokkenheid rondom bevorder — saam met ouers, alumni, vennootskappe en vriende.

Dankie aan ons vennote!
21/09/2026

Dankie aan ons vennote!

Welkom by Middies!!
17/09/2026

Welkom by Middies!!

10/09/2026

MIDDIES KLUB VAT HANDE VIR BOOMPLANTWEEK!

Saam kan ons ’n verskil maak – een boom, een hand en een hart op ’n slag! 🌱

Die Middies Klub het hande gevat om saam met Middies ’n mooier, groener toekoms te plant. Ons is trots om nuwe bome by die Toonael te plant wat nie net vandag mooi sal lyk nie, maar vir jare vorentoe skadu, lewe en karakter aan ons skoolterrein sal gee.

Middies Klub – Ons groei saam.

06/09/2026
50 JAAR REÜNIE - klas van 1976WELKOM TERUG!Wat ’n besondere naweek was dit by Middies!Ou vriende, klasmaats en oud-Middi...
06/09/2026

50 JAAR REÜNIE - klas van 1976

WELKOM TERUG!

Wat ’n besondere naweek was dit by Middies!

Ou vriende, klasmaats en oud-Middies het weer bymekaargekom om herinneringe te herleef, stories te vertel, lekker te lag en sommer net weer daardie Middies-gevoel te ervaar.

Die gange, velde en bekende plekke het vir ’n naweek weer gevul geraak met bekende gesigte en nuwe herinneringe. Van “Onthou jy nog…?” tot lagbuie oor die goeie ou dae — dit was ’n naweek om te onthou!

Baie dankie aan elkeen wat deel was van hierdie spesiale reünie. Julle het gewys dat, maak nie saak hoeveel jare verbygaan nie, eens ’n Middie, altyd ’n Middie!

Hier is ’n paar van die spesiale oomblikke van die naweek.

MHS

Welkom by Middies.
27/08/2026

Welkom by Middies.

VENNOTE IN DIE KOLLIG | PARTNERS IN THE SPOTLIGHTGezi ProjectsBy Middelburg Hoërskool is ons trots om saam met professio...
27/08/2026

VENNOTE IN DIE KOLLIG | PARTNERS IN THE SPOTLIGHT

Gezi Projects

By Middelburg Hoërskool is ons trots om saam met professionele ondernemings te werk wat waarde tot ons gemeenskap toevoeg. Vandag stel ons graag Gezi Projects bekend – ’n betroubare tegniese dienstevennoot wat kwaliteit, presisie en betroubaarheid.

Gezi Projects is your trusted technical services partner, managed by experienced electrical professionals who deliver premium solutions across the commercial, industrial and residential sectors.

Van sonkrag- en elektriese ingenieursdienste tot lugversorging, bied Gezi Projects ’n omvattende reeks tegniese oplossings. Hulle beskik ook oor ’n toegewyde span wat spesialiseer in klimaatbeheer vir swaar grondverskuiwingsmasjinerie.

Vir veiligheid, sekuriteit en gerief bied hulle ook die installering van hek- en motorhuisdeurmotorisering, sekuriteitskameras en toegangsbeheerstelsels – alles om jou eiendom veiliger en meer geoutomatiseerd te maak.

With a strong focus on precision and reliability, Gezi Projects approaches every project with professionalism and attention to detail, ensuring clients receive solutions they can depend on.

Baie dankie aan Gezi Projects dat julle hande vat met Middelburg Hoërskool. Ons waardeer julle ondersteuning en belegging in ons skool en gemeenskap. Saam bou ons aan ’n sterker toekoms vir ons leerders.

📞 Durandt: 082 861 1361
☎️ Kantoor: 013 170 8015
📧 [email protected]
📧 [email protected]

💚💛 Ondersteun die besighede wat in Middies belê – saam bou ons aan ’n sterker toekoms!
Support the businesses that invest in Middies – together, we are building a stronger future!

Welkom aan aan ons nuwe volgelinge!Shout out to our newest followers! Paul Pascal Leemans, Willem Ludeke, Lee Snyman, En...
27/08/2026

Welkom aan aan ons nuwe volgelinge!

Shout out to our newest followers!

Paul Pascal Leemans, Willem Ludeke, Lee Snyman, Engela Viljoen Swart, Nomsa Skosana, Deon Ngwenya, Ruben Fourie, Mauritz Van Heerden, Gt Sempo, Lee Van Zyl, Bianca Le Roux, Lorna Swart, Re-ana Joseph

Address

John Magagula 38
Middelburg
1050

Telephone

+27729171084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Middies Klub Ondersteunersblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Middies Klub Ondersteunersblad:

Share

Category