Art&craft4kidz

Art&craft4kidz Art & Craft classes for kids from 4-18 years. Classes available in formal sketch & painting, or the AANDAG TIENERS!

Die opsie is daar om slegs te skets&skilder, maar ons bied ook 'n kombinasie van crafts (soos Sierskrif/Calligraphy, Mosaiek, Pieuter) met die skets&skilder gekombineer. Die van julle wat belangstel in beroepe soos Argitektuur, Grafiese Ontwerp, Binnehuisversier, ens. sal 'n ordentlike PORTFOLIO moet voorle met die KEURINGSPROSES by alle tersiere instansies. Ons klasse sal van onskatbare waarde wees met die aanleer van tegnieke en hulp met die voorbereiding van projekte soos aangevra deur die spefisieke tersiere instansie. KOM JULLE - SKRYF IN EN MAAK DIE JAAR JOU KREATIEFSTE JAAR OOIT!!

2015 Album
18/01/2022

2015 Album

Kunsklasse vir kinders begin week van 24 Januarie! R400 per maand vir Gr 1 tot 12 en R200 per maand vir voorskool lessie...
15/01/2022

Kunsklasse vir kinders begin week van 24 Januarie! R400 per maand vir Gr 1 tot 12 en R200 per maand vir voorskool lessies. Versprei asb onder jul vriende....kom kuier Vrydag 21 Januarie in my klas tussen 12 en 2 (Karel Theron se ou kunsklas) of whattsapp my en ek kontak jou. Nuwe craft vir die jaar is 3D kuns met herwinde en herwinbare klei...glad nie nodig om te bak in klei-oond....polkadot vrou is een van my skeppings met my spesiale klei. Die skapies van klei was laasjaar gedoen deur my klein kunstenaars!

05/01/2022

Kunsklasse begin week van 24 Jan! 2022...hier kom ons!!

2012:Kwartaal 4
07/12/2021

2012:Kwartaal 4

Ek deel met julle van die kunswerke van 2021.
25/09/2021

Ek deel met julle van die kunswerke van 2021.

16/07/2016
16/07/2016
09/01/2016

Ek sien uit na 'n opwindende 2016 saam met jul almal! Klasse begin die week van 26 Januarie. Bespreek jul plek so gou moontlik....ons sal die rooster weer skommel totdat elkeen 'n plek gekry het wat by hul programme inskakel. Kunsgroete Ilze 0824012589

WAT 'N WONDERWERELD VAN KUNSWERKE!
09/01/2016

WAT 'N WONDERWERELD VAN KUNSWERKE!

14/09/2015

AANDAG ALMAL! DIE KUNS WAT INGESKRYF WAS VIR DIE EISTEDDFOD HANG VIR DIE WEEK IN DIE KUNSKLAS. KOM KYK - DIT IS 'N ERVARING OM ALLES SO SAAM TE SIEN.....ROSMEAD STRAAT 6

14/09/2015

BAIE GELUK AAN ALMAL WAT DIE JAAR WEER DEELGENEEM HET AAN DIE KAROO EISTEDDFOD! JULLE WERK IS PRAGTIG EN ALMAL HET BAIE GOEIE PUNTE VERWERF! HOU AAN OM JUL GODGEGEWE TALENTE TE ONTWIKKEL; EK IS BAIE TROTS OP JULLE!

EK WIL NET SPESIALE MELDING MAAK VAN DEHAN VD WALT WAT 'N BEKER ONTVANG HET VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN SKETS! BAIE GELUK DEHAN.

KUNSWERKE WAT 90% EN BO BEHAAL HET! BAIE GELUK JULLE!
14/09/2015

KUNSWERKE WAT 90% EN BO BEHAAL HET! BAIE GELUK JULLE!

Address

6 ROSMEAD Street
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 11:30 - 17:00
Wednesday 12:30 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00

Telephone

+27824012589

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Art&craft4kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Art&craft4kidz:

Shortcuts

Share

Category