Laerskool Middelburg

Laerskool Middelburg Laerskool Middelburg

07/10/2026

Ai, gaan Middelburg Mall ooit weer dieselfde wees.
Watch this space…

07/10/2026
Trots!
07/10/2026

Trots!

'n Dag voor die begin van die 4de kwartaal  het ons atlete ’n lekker oefenkamp geniet, vol pret, uitdagende aktiwiteite ...
06/10/2026

'n Dag voor die begin van die 4de kwartaal het ons atlete ’n lekker oefenkamp geniet, vol pret, uitdagende aktiwiteite en spanbou.

Hulle het hard gewerk, baie gelag en sommer behoorlik gees gevang!

06/10/2026

Die hoof moes op sy voete dink met die nuutste verwelkomingsvideo! .
Meneer het ZZZZZONDER twyfel geslaag!🤣

23/09/2026
Kyk net daai gesiggies! Dit is LEKKER om kind te wees!
23/09/2026

Kyk net daai gesiggies! Dit is LEKKER om kind te wees!

23/09/2026

Die koedoekoppe is reg om te rol! Julle moet lekker rus, speel en ontspan! Wees veilig!

22/09/2026

Ons koedoekop personeel sit nooit langs die kantlyn nie. Waar sal jy ons kry? Tussen ons geliefde koedoekop- kinders besig om memories te maak!

Address

Joubert Street 32
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category