Laerskool Staatspresident CR Swart

Laerskool Staatspresident CR Swart Welkom by Laerskool CR Swart, waar ons harte warm klop vir kinders! Laerskool Staatspresident C.R.

Swart is meer as net 'n paar klaskamers en 'n speelgrond... C.R. Swart is die plek waar toegewyde, gemotiveerde personeel drome in die harte van ons kinders plant, en hul die vaardighede leer om dit te verwesenlik. Hier klop ons harte warm vir kinders, en maak ons seker dat elke kind beter as die beste kry!

Baie geluk met jou verjaarsdag Tannie Linette! ๐ŸŽˆ
25/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Tannie Linette! ๐ŸŽˆ

๐„๐‘๐…๐„๐๐ˆ๐’๐ƒ๐€๐† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”๐Ÿ’™
24/09/2026

๐„๐‘๐…๐„๐๐ˆ๐’๐ƒ๐€๐† ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”๐Ÿ’™

๐†๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค๐ค๐ข๐ ๐ž ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐ ๐Ÿ’™
24/09/2026

๐†๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค๐ค๐ข๐ ๐ž ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐ ๐Ÿ’™

โ€™N HARTLIKE AFSKEID AAN MNR. LOUIS LE ROUX ๐ŸŒŸNa 10 jaar by Laerskool Staatspresident CR Swart neem ons vandag afskeid van...
23/09/2026

โ€™N HARTLIKE AFSKEID AAN MNR. LOUIS LE ROUX ๐ŸŒŸ

Na 10 jaar by Laerskool Staatspresident CR Swart neem ons vandag afskeid van โ€™n besonderse kollega en onderwyser, Mnr. Louis le Roux.

Louis het sy loopbaan by CR Swart as โ€™n beginneronderwyser begin en binne โ€™n kort tyd gegroei tot Departementshoof. In 2025 het hy die pos van Adjunkhoof: Sport beklee โ€“ โ€™n bewys van sy harde werk, toewyding en leierskap.

Hy was deur die jare โ€™n lojale, toegewyde en betroubare lid van die CR-familie en het โ€™n besondere bydrae tot ons skool en ons leerders gelewer. Sy vertrek laat beslis โ€™n leemte en ons gaan hom baie mis! ๐Ÿ’™

Ons wens vir Mnr Louis en sy vrou Mion net die mooiste toe met hierdie nuwe hoofstuk in hulle lewe. Mag hulle nuwe avontuur in Namibiรซ, gevul wees met geluk, sukses en baie mooi nuwe herinneringe. ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ

Dankie vir 10 jaar van diens, lojaliteit en onvergeetlike herinneringe, Louis. Eenmaal โ€™n CR, altyd โ€™n CR! ๐Ÿ’™

Sterkte met die nuwe avontuur! Ons harte gaan saam met julle. ๐ŸŒŠโœจ

LAASTE DAG! ๐ŸŽ‰Die tassies is gepakโ€ฆdie juffrouens se batterye fl***er rooi en die Renostertjies ruik die vakansie al van ...
23/09/2026

LAASTE DAG! ๐ŸŽ‰
Die tassies is gepakโ€ฆ
die juffrouens se batterye fl***er rooi
en die Renostertjies ruik die vakansie al van vรฉr af! ๐Ÿฆ
Ons het geleer, gelag, geknip, geplak, gesing en gespeelโ€ฆ en nou is dit tyd vir โ€™n blaaskans! ๐Ÿ˜…
Geniet die vakansie, klein Renostertjies! ๐Ÿ’›
Rus lekker, speel baie en laai daardie batterytjies!
VAKANSIEโ€ฆ HIER KOM ONS! ๐Ÿฅณโ˜€๏ธ

๐Ž๐๐’ ๐‹๐„๐ˆ๐„๐‘๐’ ๐•๐ˆ๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ•Met trots stel ons ons nuwe CR Swart-leiers vir 2027 bekend! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›
23/09/2026

๐Ž๐๐’ ๐‹๐„๐ˆ๐„๐‘๐’ ๐•๐ˆ๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ•
Met trots stel ons ons nuwe CR Swart-leiers vir 2027 bekend! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

๐†๐ž๐ง๐ข๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐ž๐ง๐ญ๐ž๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž ๐ž๐ง ๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐ฅ๐ž๐ค๐ค๐ž๐ซ ๐ฎ๐ข๐ญ! โ˜€๏ธMag hierdie vakansie gevul wees met sonskyn, lag, speel en kosbare tyd saa...
23/09/2026

๐†๐ž๐ง๐ข๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐ž๐ง๐ญ๐ž๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž ๐ž๐ง ๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐ฅ๐ž๐ค๐ค๐ž๐ซ ๐ฎ๐ข๐ญ! โ˜€๏ธ

Mag hierdie vakansie gevul wees met sonskyn, lag, speel en kosbare tyd saam met familie.

Baie geluk aan al ons CR-leerders wat vir die Nkangala krieketspanne gekies is en wat van 1 tot 3 Oktober 2026 deelneem ...
23/09/2026

Baie geluk aan al ons CR-leerders wat vir die Nkangala krieketspanne gekies is en wat van 1 tot 3 Oktober 2026 deelneem aan Mpumalanga Laerskole Toernooi.๐Ÿ’™

Baie sterkte aan ons CR-hengelaars wat van 2 tot 4 Oktober aan die Skole Kampioen van Kampioene deelneem te Bloemhofdam!
23/09/2026

Baie sterkte aan ons CR-hengelaars wat van 2 tot 4 Oktober aan die Skole Kampioen van Kampioene deelneem te Bloemhofdam!

๐Š๐‹๐„๐”๐‘๐…๐„๐„๐’ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”๐Ÿ’™
23/09/2026

๐Š๐‹๐„๐”๐‘๐…๐„๐„๐’ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”๐Ÿ’™

Address

28 Zuid Straat
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Staatspresident CR Swart posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share