Eentreetjievoor Speelskool

Eentreetjievoor Speelskool Liefdevolle atmosfeer. Persoonlike aandag, gekwalifiseerde personeel. Waar elke kleuter uniek is Persoonlike aandag in klein groepies!

Erfenisdag by Een-treetjie-voor....
24/09/2026

Erfenisdag by Een-treetjie-voor....

21/09/2026

Ek staam altyd verbaas ....kontak Juffrou Delmarie 0716704241

20/09/2026

Een-Treetjie-Voor Speelskool se Esterklas 1-2 jariges leer oor Plaasdiere...altyd Een-treetjie-voor

30/08/2026

Ons 1-2 jariges leer van groot wilde diere...so maak ons hulle altyd Een-treetjie-voor kontak Juffrou Delmarie 0716704241

11/08/2026

Altyd Een-treetjie-voor....al bibber ons, het ons skool geen Televisies nie!!

01/08/2026

Markdag by Een-treetjie-voor ons leer oor groente en vrugte asook oor geld....altyd Een-treetjie-voor kontak Juffrou Delmarie 0716704241

31/07/2026

Hierdie mannetjie is net 6 jaar oud Graad R. Laas jaar het ek hom nie geleer sy naam skryf nie... ek het hom nie geleer tussen lyne inkleur nie...ek het hom laat klim, klouter en kruip. Ek het hom laat ryg en teken laat huise bou met blokke, geleer om planne te maak en om nooit op te gee nie. Hy het nie van die een lees klas na die volgende gegaan buitemuurs gegaan nie! En nou....lees hy nog voordat hy in graad 1 is.
Weereen 'n bewys dat as die fondasie reg gelê is val alles self op sy tyd in plek.
Well done Zohan!! Altyd Een-treetjie-voor

26/07/2026

Vakansieskool by Een-treetjie-voor!! Kontak Juffrou Delmarie 0716704241

Address

12 Komati Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eentreetjievoor Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eentreetjievoor Speelskool:

Shortcuts

Share

Category