06/10/2026
Koedoe-Oortjies Projekte🧱
🌿 DANKIE, DARK EARTH! 🌿
’n Hartlike dankie aan Ruhan Rootman en die hele Dark Earth-span vir ’n suksesvolle projek en vir die ongelooflike werk wat julle by ons skool verrig het. 👏🏻
Mag die Here julle besigheid, julle werk en elke persoon wat deel is van die Dark Earth-span ryklik seën. 🙏🏻
Met groot waardering van
🌿 Koedoe-Oortjies 🦌