Middelburg Hoërskool (Karoo)

Middelburg Hoërskool (Karoo) Jesaja 43:5-7 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.

Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters....... Die eerste skool in Middelburg is in die jaar 1880 opgerig deur mnr DJ Wilkock. Mnr Wilkock het sy skool op die patroon van die goewermentskole van die tyd ingerig. Die departement van onderwys begin kennis neem van die skool se stuur in 1882 die organiseerde inspekteur Samuels om dien skool te inspekteur. Die skool het 'n baie gunstige indruk op die inspekteur gemaask en op sy aanbeveling word die skool kort daarna 'n goewermentskool, Klas A1. In 1884 bedank mnr Wilkock as skoolhoof om vir 'n predikant te gaan studeer en word hy opgevolg deur mnr John Pretorious. In 1887 word mnr Pretorius opgevolg deur mnr DK Theron wat 35 jaar hoof van die skool gebly het en dit sien groei het van 'n primêre skool van plus minus 60 leerlinge tot ongeveer 600 leerlinge op die rol. Die skool staan toe bekend as ' The Middelburg Public School' met die eerste matriekklas in 1895. In 1898 word 'n 'Poor School' (Armskool) met 86 leerlinge gestig vir leerlinge wat geen skoolgeld kon betaal nie. In 1920 word die 'Poor School' gesluit en amalgameer die 'Poor School' en die Publieke Skool.

28/09/2026
Matriekafskeid 2026
26/09/2026

Matriekafskeid 2026

23/09/2026

MATRIC FAREWELL 2026: THANK YOU

A very special evening like our Matric Dance is only possible because of the incredible support, generosity and hard work of so many people behind the scenes.

We would like to extend our sincere thanks to everyone who contributed to making the Middelburg High School Matric Farewell 2026 such a memorable evening for our Matrics.

𝗢𝗿𝗴𝗮𝗻𝗶𝘀𝗶𝗻𝗴 𝗧𝗲𝗮𝗺:
• Juffrou Telicia Wasserman
• Juffrou Annica Strydom
• Grade 11 Parents
• Grade 11 learners
• Middelburg High School staff

𝗩𝗲𝗻𝘂𝗲: Middelburg High School

𝗖𝗮𝘁𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴: Juffrou Telicia Wasserman

Mocktials: Juffrou Shani Grobbelaar

𝗛𝗶𝗿𝗶𝗻𝗴 𝗦𝘂𝗽𝗽𝗹𝗶𝗲𝘀:
Karel Theron (stairs and bar)
The Office (tables and seating)
Celtis (tables)
Anjoret van Niekerk (lanterns)
Rhett Newton (poles and carpets)

𝗗𝗿𝗮𝗽𝗶𝗻𝗴: Rowna Plaatjies

𝗦𝗼𝘂𝗻𝗱 & 𝗟𝗶𝗴𝗵𝘁𝗶𝗻𝗴: Jan Nel & Rowna Plaatjies

𝗣𝗵𝗼𝘁𝗼𝗴𝗿𝗮𝗽𝗵𝘆: Johanette van Heerden

Thank you for helping us create an evening filled with beautiful surroundings, wonderful food, music, laughter and memories that our Matrics will treasure for years to come.

We are truly grateful for your contribution to this very special milestone in their school journey. ❤️

Middies staan saam teen Geslagsgebaseerde Geweld.
18/09/2026

Middies staan saam teen Geslagsgebaseerde Geweld.

12/09/2026

Address

Middelburg Hoërskool
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00

Telephone

+27498421560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Middelburg Hoërskool (Karoo) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Middelburg Hoërskool (Karoo):

Shortcuts

Share

Category