Connect Education Centre

Connect Education Centre Professionele ekstra klasse deur gekwalifiseerde onderwysers. Ons bou selfvertroue en help elke kind hul potensiaal bereik.

Professional tuition with qualified teachers. We build confidence and help every child reach their potential. We offer professional tuition; make use of quality learning aids, facilitated by fun dynamic, qualified teachers.

πŸ“„ Daardie rapport voel dalk soos die einde van die storie... maar dis net die einde van 'n hoofstuk.πŸ“š That report card m...
26/06/2026

πŸ“„ Daardie rapport voel dalk soos die einde van die storie... maar dis net die einde van 'n hoofstuk.

πŸ“š That report card might feel like the end of the story... but it's only the end of a chapter.

Kom ons slaan saam 'n nuwe bladsy om. πŸ’™
Let's turn the page together.

πŸ“ Connect Education Centre
πŸ“ž WhatsApp: 081 328 0324
πŸ“ 18 Steenboklaan / Avenue, Kanonkop, Middelburg

πŸ“šπŸ”₯ GRAAD 12 WISKUNDE LEERDERS β€” DIS TYD OM REGTIG VOORBEREID TE WEES! πŸ”₯πŸ“šSluit by ons aan vir ’n gefokusde SACAI Wiskunde...
26/05/2026

πŸ“šπŸ”₯ GRAAD 12 WISKUNDE LEERDERS β€” DIS TYD OM REGTIG VOORBEREID TE WEES! πŸ”₯πŸ“š

Sluit by ons aan vir ’n gefokusde SACAI Wiskunde sessie waar ons:
βœ… Vraestel oorsig
βœ… Funksies deeglik hersien
βœ… Differensiasie verduidelik
βœ… Graad 11 Statistiek versterk

πŸ—“ 15 Junie 2026
⏰ 08:00 – 11:00
πŸ“ Connect Education Centre
πŸ“Œ Steenboklaan 18, Kanonkop, Middelburg

πŸ“² WhatsApp vir meer inligting rakende kostes en om jou plek te bespreek: 081 328 0324

Plekke is beperk.

πŸ’‘ Klein klasse. Groot aandag.
🎯 Jou sukses, ons passie!

Leer hier hoe om die vergelyking van 'n raaklyn te bepaal wanneer slegs die x-koΓΆrdinaat gegee word.
04/05/2026

Leer hier hoe om die vergelyking van 'n raaklyn te bepaal wanneer slegs die x-koΓΆrdinaat gegee word.


Differensiasie - bepaal raaklyn vgl A

πŸ“šβœ¨ Struggling with school? We can help!Maths, Technical Maths & Languages β€” in Afrikaans or English πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ“ Limited space av...
04/05/2026

πŸ“šβœ¨ Struggling with school? We can help!
Maths, Technical Maths & Languages β€” in Afrikaans or English πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“ Limited space available
πŸ“² 081 328 0324

πŸ“šβœ¨ Sukkel jy met skool? Ons help graag!
Wiskunde, Tegniese Wiskunde & Tale β€” in Afrikaans of Engels πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“ Beperkte plek beskikbaar
πŸ“² 081 328 0324

Address

18 Steenbok Avenue
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 04:00
Wednesday 07:30 - 17:15
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27813280324

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Connect Education Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category