HTS Middelburg

HTS Middelburg Een skool...Een hart

ONS VISIE

DIE BEHEERLIGGAAM VAN HTS MIDDELBURG STREEF DAARNA:

•Om 'n Christelike opvoedkundige instansie te wees
•Om deur die leiding van ons Hemelse Vader besluite te neem
•Om konsensus oor besluite te kry sonder enige stemming
•Om ons pligte getrou na te kom
•Om die beeld van die skool uit te bou
•Om oor professioneel gekwalifiseerde personeel met deurlopende opleiding te beskik
•Om ouer-, onderwyser- en leerlingbetrokkenheid te bevorder
•Om te verseker dat die begroting klop
•Om noue skakeling met Mpumalanga Onderwys Departement te hê
•Om te alle tye pro-aktief te wees
•Om te verseker dat die onderrigmedium aan die behoeftes van leerders en ouers voldoen
•Om die nodige bronne te verskaf om kwaliteitonderwys te verseker
•Om beroepsgerigte internasionaal erkende opvoeding te verseker
•Om die gemeenskap te dien en van beroepsgerigte leerders te voorsien
•Om gelukkige leerders wat uitnemend presteer op te voed
•Om 'n vriendelike, openlike en gelukkige leeromgewing te skep
•Om die gemeenskap van ons skool met oortuiging te dien en te ondersteun

30/09/2026
7's RUGBYBaie geluk aan die HTS Middelburgspelers wat Suidoos-Transvaal tydens die Bokkieweek se Somerweek, wat 29 Septe...
29/09/2026

7's RUGBY

Baie geluk aan die HTS Middelburgspelers wat Suidoos-Transvaal tydens die Bokkieweek se Somerweek, wat 29 September tot 3 Oktober te Pretoria, aangebied word, verteenwoordig. Speel met egte Rooies-trots en
HTS-passie. Geniet die toernooi en kom veilig en heel
terug.

24/09/2026

Address

H/v Samora Machel En Zuid
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HTS Middelburg:

Shortcuts

Share

Category