28/09/2026
Seuns en dogters 6 - 9 jaar.
Ek het nog 2 plekkies oop op 24 Oktober 2026.
✳️ Ons leer oor alledaagse goeie maniere
✳️ Goeie maniere by die skool en huis
✳️ Goeie maniere wanneer my maatjie by my kuier en wat om te doen as ek by my maatjie gaan kuier
✳️ Mooi tafel maniere
✳️Goeie maniere wanneer ek na 'n partytjie toe genooi word.
Prys: R450
Tyd: 10:00 - 12:30
Middelburg Kanonkop (adres sal bekend gemaak word wanneer die bespreking bevestig word)
Verversings word verskaf
Anina 0828251954