Cronje Kinderkinetika

Cronje Kinderkinetika Gross motor development of children ages 3 months - 6 years of age Die programme wat aangebied word is stimulerend, voorkomend en terapeuties van aard.

Kinderkinetika is 'n professie wat fokus op die holistiese ontwikkeling van kinders vanaf geboorte tot en met 13 jaar. Cronje Kinderkinetika bied 'n verskeidenheid van programme in en om die Middelburg area aan met die oog om grootmotoriese ontwikkeling van elke kind te optimaliseer deur 'n holisitiese benadering te volg. Die babamasseringsprogramme word aangebied vir ouers met hul babas tussen die ouderdom van 2-12 maande. Die program skep die perfekte geleentheid vir elke ouer om tussen die "hustle-and-bustle" van daaglikse lewe 'n intieme band met baba te vorm.

'n Perseptueel-Motoriese Program word ook aangebied vir kinders 1-6 jaar wat 'n verskeidenheid van grootmotoriese aspekte en skoolgereedheidsvaardighede bevorder. Vir die kind wat sukkel op Laerskool vlak word daar een-tot-een terapie aangebied wat fokus op lees vaardighede en diie stimulering van die visuele sisteem.

Address

Middelburg
Middelburg
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cronje Kinderkinetika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Cronje Kinderkinetika:

Shortcuts

Share

Category