Hompie Kedompie Akademie

Hompie Kedompie Akademie GELUKKIGE KINDERTJIES
4mnd - Gr R
Liefdevolle individuele aandag
Klein klassies
Leer speel-speel

01/10/2026
30/09/2026

As jy net incheck op n klas en die gesig groet jou, loop jou hart oor van dankbaarheid. Dis al wat ek as hoof wil hê, dat elke Hompie-maat liefde, aandag en omgee ontvang en net lekker moet skoolgaan.

Dankie Hompie juffrouens .

Marisca, you still got the moves girl!

29/09/2026

Ons het goeie nuus. Klein Skylar het nou die regte diagnose gekry en is op die herstelpad. Dankie vir elke mooi boodskap, omgee, gebed en oproep, julle het mooi omgee harte! Dankie mamma Chantal vir die update....en die goeie nuus!!!!

Hompie Familie ons vra asseblief gebed vir een van ons Hompie gesinne. Die Groesbeek gesin[Logan -Graad R]

Logan se klein sussie Skylar het 'n onverklaarbare mediese toestand en dokters weet nie wat fout is nie. Bid asseblief dat hulle sommer gou 'n korrekte diagnose sal kry, sodat behandeling kan begin, en dat sy weer haar ou self sal wees. Sterkte Chantal Groesbeek ons dink aan julle.

29/09/2026

Hompie bid vir die Pretorius gesin. Ons maatjie Arno het n sussie ryker geword so 10 daggies terug. Ongelukkig sterk Amonétjie nog aan in die NICU. Ons glo sy sal sommer gou tuis wees. Ons dink aan jul gesin en bid dat julle binnekort weer normaal sal kan funksioneer as gesin.
Michelle Pretorius

Die gesiggie is niks bang nie.  Sterkte Milané en fam. Ons bid en vetrou dat als sal goed gaan. Ons is trots op jou.!
29/09/2026

Die gesiggie is niks bang nie. Sterkte Milané en fam. Ons bid en vetrou dat als sal goed gaan. Ons is trots op jou.!

Veels geluk liefste Skylar!!!
29/09/2026

Veels geluk liefste Skylar!!!

Address

Soutpansberg Weg 52, Aerorand
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:15
Friday 06:45 - 17:15

Telephone

+27791651599

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hompie Kedompie Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hompie Kedompie Akademie:

Shortcuts

Share

Category