Tiekiedraai Speelskool

Tiekiedraai Speelskool Speelskool met n verskil - klein groepie baie individuele aandag deur n gekwalifiseerde grondslagfas

09/10/2020

Tiekiedraai Speelskool is nou Een-treetjie-voor en deel ook dat ons nou kan Voor speel.

12/09/2020

Nuwe lewe met nuwe bome - ons plant bome by Een-treetjie-voor Speelskool as teken van n nuwe begin - Tiekiedraai is Een-treetjie-voor

28/08/2020

En so Tiekiedraai ons, ons laaste dag......bitter soet maar altyd Een-treetjie-voor.....

28/08/2020
Ons nuwe Een-treetjie-voor span- elkeen gereed om elke klein maatjie te leer dat God oor hul Tiekiedraai
23/08/2020

Ons nuwe Een-treetjie-voor span- elkeen gereed om elke klein maatjie te leer dat God oor hul Tiekiedraai

16/08/2020

Tiekiedraai praat oor Corona

Lekker geleer van mense wat ons help
15/08/2020

Lekker geleer van mense wat ons help

Ek voel ek moet net hierdie deel - so baie kleuterskole het pragtige kunswerke wat glad nie die kleuter se eie werkie is...
15/08/2020

Ek voel ek moet net hierdie deel - so baie kleuterskole het pragtige kunswerke wat glad nie die kleuter se eie werkie is nie - dus inhibeer hulle die kleuter se kreatiwiteit.
As mamma en pappa - moet asb nie na n eind produk kyk nie - kyk na die ontwikkeling.
My Tiekiedraaiers het 'n polisiekar gemaak almal van 2-5 jaar oud.
Opdrag was - ons maak n vierkant randpatroon en onderskei tussen rooi en blou.
2 en 3 jarige - is wel vierkante en blou en rooi maar hulle kan nog nie fokus net op n rand nie en daarom is dit die hele prentjie vol....maar dis hul eie kunswerk
4 jarige - sukkel nog om presies die rooi/blou patroon te voltooi maar dis sy eie werk(nie juffrou sin nie)
5 jarige - kry randpatroon mooi reg kar se ligte op d regte plek asook wiele reg geplak.

Kuns is hoe kleuters leer - dit kan nie Juffrou se werk wees nie! Dan vind geen ontwikkeling plaas nie

Aan elke Tiekiedraai Mamma en Ouma - mag dit n vreugde gevulde vrouedag wees
09/08/2020

Aan elke Tiekiedraai Mamma en Ouma - mag dit n vreugde gevulde vrouedag wees

Klein en Groot leer die Polisie se Roep - maak dit sommer met klei(fynmotoriese aktiwiteit)
04/08/2020

Klein en Groot leer die Polisie se Roep - maak dit sommer met klei(fynmotoriese aktiwiteit)

Lekker leer van Oom Dokter (ongelukkig kan hulle nie kom kuier nie)
04/08/2020

Lekker leer van Oom Dokter (ongelukkig kan hulle nie kom kuier nie)

Address

Lee Enfield Street 5 Dennesig
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27716704241

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tiekiedraai Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tiekiedraai Speelskool:

Shortcuts

Share

Category