Hoërskool Kanonkop (official)

Hoërskool Kanonkop (official) KENNIS VERLIG We empower students to become global citizens who celebrate their unique identities, embrace diversity and contribute positively to society.

ONS VISIE
Om ‘n lewendige en inklusiewe leerdergemeenskap te skep waar leerders van diverse herkoms, op akademiese-, sosiale– en emosionele vlak kan floreer. Ons bemagtig leerders om globale burgers te word, wat terselfdertyd hul eie unieke herkoms vier en ander kulture aanvaar om so beide ‘n positiewe bydrae te maak tot die samelewing. ONS MISSIE
Ons by KHS streef daarna om elke leerling te voorsien van ’n uitsonderlike opvoeding wat alle leerlinge uitdaag en inspireer, en ook hul akademiese potensiaal en kulturele bewustheid koester. SKOOLWAARDES
Respek: Ons waardeer en respekteer die waardigheid van elke individu ongeag hul agtergrond en
oortuigings. Gelykheid: Ons streef daarna om 'n regverdige en billike leeromgewing te skep waar alle leerders gelyke
geleenthede het om sukses te behaal. Diversiteit: Ons vier die ryk tapisserie van kulture, perspektiewe en ervarings wat ons studente na die
klaskamer bring. Uitnemendheid: Ons is verbind tot akademiese uitnemendheid en die verskaffing van 'n streng kurrikulum wat
leerders vir sukses in hoër onderwys en verder voorberei. OUR VISION
To foster a vibrant and inclusive learning community where students from diverse backgrounds thrive academically, socially and emotionally. OUR MISSION
We at KHS strive to provide an exceptional education that challenges and inspires all students, nurturing their academic potential, cultural awareness, and character development. SCHOOL VALUES
Respect: We value and respect the dignity of every individual regardless of their background and beliefs. Equity: We strive to create a fair and just learning environment where all students have equal
opportunities to succeed. Diversity: We celebrate the rich tapestry of cultures, perspectives and experiences that our students bring to
the classroom. Excellence: We are committed to academic excellence and providing a rigorous curriculum that prepares
students for success in higher education and beyond.

We can change the world and make it a better place. It is in your hands to make a difference. - Nelson Mandela          ...
24/09/2026

We can change the world and make it a better place. It is in your hands to make a difference. - Nelson Mandela

🔥 hoërskoolkanonkop lekkerlekker pride trotssuidafrikaans🇿🇦

🍴Chefs in the making! 🧑‍🍳Kyk net hoe oulik is ons Graad 10's besig met hul praktiese Verbruikersstudies.Ons is ongeloofl...
22/09/2026

🍴Chefs in the making! 🧑‍🍳

Kyk net hoe oulik is ons Graad 10's besig met hul praktiese Verbruikersstudies.
Ons is ongelooflik trots op julle en die heerlike geregte wat julle in die kombuis optower.

🔴⚫⚪

MNR & MEJ KHS: TOMORROW NIGHT! 🔥​Moet dit nie misloop nie! Met TROTS kondig ons die STAR judge van die aand aan,Andries ...
21/09/2026

MNR & MEJ KHS: TOMORROW NIGHT! 🔥

​Moet dit nie misloop nie! Met TROTS kondig ons die STAR judge van die aand aan,
Andries du Preez 🌟

​With over 3 decades of experience in the pageant, modelling, and performing arts industry, Andries is a true powerhouse. 🎭
​✨ Stage Legend: Lead roles in musicals like Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, The Nutcracker, and Burlesque.
​✨ Versatile Talent: Choreographer, producer, tap dancer, singer, actor, and motivational speaker.
​✨ Global Standard: National & International Award Winner.
​✨ Heart of Gold: A dedicated philanthropist.

​📅 Datum / Date: 22 September 2026
⏰ Tyd / Time: 17:00 vir/for 17:30
🎟️ Toegang / Entrance: R30 | VIP Golden Circle: R50

​Kom ondersteun ons kandidate vir 'n onvergeetlike
"World Cup Gala"! Sien julle daar! 🦁⚽✨

​ TheBeautifulGame

‼️Weekly Programme // Weeklikse Program     program
20/09/2026

‼️Weekly Programme // Weeklikse Program


program

📸Kliek op die skakel vir meer foto's.https://photos.app.goo.gl/Vppb92kkrcxoeXeR9⛳️🎉Op 18 Augustus 2026 het Hoërskool Kan...
20/09/2026

📸Kliek op die skakel vir meer foto's.

https://photos.app.goo.gl/Vppb92kkrcxoeXeR9

⛳️🎉Op 18 Augustus 2026 het Hoërskool Kanonkop ons 35ste bestaansjaar asook die amptelike opening van ons nuwe E-gholf fasiliteit gevier.

Ons wil graag ons diepste dank betuig aan elke borg, oudleerling en personeellid wat die dag so besonder spesiaal gemaak het. Ons sien met groot afwagting daarna uit om hierdie fasiliteit tot voordeel van ons leerders en die breër gemeenskap aan te wend.

​

🎉VERJAARSDAGWENSEMeneer Pieterse, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie nuwe lewensjaar vol seën, vrede en vreugde...
20/09/2026

🎉VERJAARSDAGWENSE
Meneer Pieterse, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie nuwe lewensjaar vol seën, vrede en vreugde wees.
KHS-liefde🎈

🎉VERJAARSDAGWENSEJuffrou Prinsloo, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie nuwe lewensjaar vol seën, vrede en vreugd...
19/09/2026

🎉VERJAARSDAGWENSE
Juffrou Prinsloo, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie nuwe lewensjaar vol seën, vrede en vreugde wees.
KHS-liefde🎈

📣📣Prysuitdeling /Prize Giving
18/09/2026

📣📣Prysuitdeling /Prize Giving

🔗Kliek op die skakel vir meer foto's.🔗Click on the link for more photos.https://photos.app.goo.gl/qNGkyzPq149SkRWGAWat '...
17/09/2026

🔗Kliek op die skakel vir meer foto's.
🔗Click on the link for more photos.

https://photos.app.goo.gl/qNGkyzPq149SkRWGA

Wat 'n suksesvolle dag op die gholfbaan! ⛳ Baie dankie aan elke speler, borg en rolspeler wat die Hoërskool Kanonkop Gholfdag 2026 moontlik gemaak het. Julle volgehoue ondersteuning beteken die wêreld vir ons en word opreg waardeer! 🙌🏌️‍♀️
Tiaan de Beer
⛳️

Address

5 Jakaranda Street
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27603412885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Kanonkop (official) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Kanonkop (official):

Share

Category