Geen leesklasse Maandag en Dinsdag maar wel opvangklas Donderdag. Bespreek 'n plekkie.
No reading classes Monday and Tuesday. Book a catch-up class on Thursday.
Tina Cowley Reading Centre Middelburg
Improve child and adult reading, verbeter lees by kinders en volwassenes, ons bied studiemetode kurs
07/07/2016
Enjoy your holidays! See you on the 18th.
13/06/2016
10/06/2016
Skryf jou kind vandag nog in. Vanaf gr. R tot 12. It is never too late but the earlier you start, the better. Call Nicoline 0836601502
04/06/2016
Hierdie koerantartikel bevestig slegs wat ons elke dag in ons sentrum vind as ons leerders evalueer. Kontak ons gerus, ons kan help. Nicoline 0836601502
21/04/2016
Ons volgende studiemetodekursus word beplan vir die naweek van 13 Mei. Die leerder se breindominansie word met 'n aanlyn toets bepaal en daarna bied ons die kursus aan. Elke kind word dan geleer hoe om volgens sy eie voorkeure te studeer. Ons doen verskeie studiemetodes, ons leer hulle opsommings maak en leer hulle hoe om breinkaarte te gebruik. Gr 4 tot 12 is welkom. Navrae 0836601502
30/03/2016
Lyk die rapportpunte nie so goed nie? Ons kan help. Skakel 0836601502
Calling on all gr. R parents: Enrol your child now to start building a strong foundation for reading. All further reading will develop on that foundation. Call 0836601502
07/03/2016
Gr R ouers: Dis die ideale tyd om u kind nou in te skryf by ons Leessentrum sodat ons die basis waarop lees gebou word kan help vestig. Indien die fondasie van lees wankelrig is, kom leesprobleme in latere grade na vore. Kontak my gerus 0836601502
02/03/2016
Our award for being the most professional centre in the country.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Hoër Tegniese Skool
Middelburg
1055