10/09/2024
ons neem afskuid van ons geliefste dagmoeder Heila.
vir meer inligting kan julle Didi skakel 0716180647.
mag Heila in vrede rus ons weet sy gaan die mooiste engel wees. sy was n besonderse mensie gewees. sy gaan gemis word.
😥💔🕊