05/10/2026
๐ธ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐! ๐ธ
Dankie vir elke glimlag, elke sagte woord, elke les, elke drukkie en al die ekstra moeite wat julle elke dag gee.
By Laerskool Uitkyk is julle soveel meer as net onderwysers โ julle is rolmodelle, ondersteuners, aanmoedigers en โn veilige plek vir ons kinders om te groei, te leer en hulself te wees. ๐ฑ๐
Dankie dat julle elke kind se uniekheid raaksien en met soveel liefde en geduld โn verskil in hulle lewens maak. Julle werk en toewyding word raakgesien en opreg waardeer. ๐ท
๐๐จ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐๐ ๐ณ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ผ๐๐๐๐๐: ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐
๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐! ๐
๐ผ ๐๐๐ฅ๐ฎ๐ค๐ค๐ข๐ ๐ ๐๐ง๐๐๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ๐๐ซ๐ฌ๐๐๐ !