07/04/2016
Grootfontein Landboukollege Oudstudente en Studente
Grootfontein is an Agricultural College located in Middelburg Eastern Cape
07/04/2016
Assistent Plaas Bestuurder - Namibia, Karasburg distrik benodig
'n Assistent plaas bestuurder word benodig op 'n veeplaas in die suide van Namibia, 80km vanaf Karasburg.
'n Pakket, wat verblyf en kos insluit, word aangebied.
Die kandidaat moet die plaas bestuurder help met die daaglikse take, soos die volgende:
bestuur van plaaswerkers;vee inentings;vee bymekaar maak;waterpunte nagaan;lyndrade nagaan;meganiese werk;help met jag.
Die plaas is 17,000 ha groot, met skaap, bees en bokke. Daar is wild ook op die plaas en tydens Nambia se jagseisoen sal dieassistant, jagters kan vergesel.
Namibiese burgers word verkies as gevolg van werkpermit vereistes.
Enige belangstellendes kan per epos vir Steyn van der Merwe kontak by:
[email protected]
Grootfontein………
In die Karoo is daar ‘n plek, ‘n plek waar toekomstige boere saamkom om as ‘n eenheid saam te leer, saam te kuier en saam te groei ………
Dis ‘n plek van herkoms waar die letsels van die Anglo-Boere oorlog homself soos die son versprei op elke oewer en akker grond…………….
In ons are bruis die bloed van Generaal De la Rey, in ons harte ruis daar ‘n stem van ons liefde vir ons land en sy mense ………..
Ons is die “poison” van die Karoo.
Ons deurgrond die siel van die Landbou met ywer en krag, soos arende met wilde harte, sal die vuur in ons nooit geblus word teen die passie wat ons het vir ons beroep ………
Grootfontein los ‘n grondpad in jou hart; ‘n plaaspad waarna jy terug hunker – waar jy altyd tuis voel………….
In baie se harte is daar sinkplate gelos van vriende wat verloor is, mense wat dood is – maar soos ‘n koringkorrel wat eers moet sterf om weer te kan lewe sal God ons eendag weer herenig ………………..
Ons sal almal wéér as 1 Alma Mater, 1 stem saamstaan ……………………….
SAAM vir ons VADERLAND
Non Sibi Sed PatriÆ
Skrywer : Oud-Grootfonteinstudent
Kan alle oudstudente asb hul e-posadresse stuur na [email protected] BAIE DRINGEND.
Het sopas die nuus ontvang dat een van ons bekendste Oudstudente oorlede is. RIP oom Namaqua Dreyer, ons sal u mis.
26/05/2013
Ek het alreeds aan van julle 'n invite gestuur, maar hier is die link om 'n Grootfontein balkie op jou profile pic te sit! Groties Groete http://www.picbadges.com/badge/3222363/
Grootfontein Landboukollege Add Grootfontein Landboukollege to your picture!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Grootfontein
Middelburg
5900