Presidentjies Kleuterskool

Presidentjies Kleuterskool ⭐️ Waar klein handjies groot drome bou.
✏️Ons verwelkom kinders van 3 maande - Graad RR

https://presidentjies.co.za/

Elke juffrou bring iets besonders na ons span toe — ’n unieke persoonlikheid, ’n groot hart en natuurlik haar eie stel e...
05/10/2026

Elke juffrou bring iets besonders na ons span toe — ’n unieke persoonlikheid, ’n groot hart en natuurlik haar eie stel emojis wat haar so goed beskryf! 😂

Van die een wat altyd reg is vir ’n grappie, tot die een wat alles perfek beplan… elkeen het haar eie klein dingetjies wat haar spesiaal maak. 💙

En al verskil ons van mekaar, is daar een ding wat ons almal deel: ’n liefde vir ons kleuters en ’n hart wat elke dag ’n verskil wil maak. ⭐️

Gelukkige Juffroudag aan al ons wonderlike juffrouens! Mag julle altyd weet hoe spesiaal en waardevol julle is. 💛

Lekker verjaar tannie Lizzy. 🎉🎂🥳
04/10/2026

Lekker verjaar tannie Lizzy. 🎉🎂🥳

03/10/2026

✨ Slim Oomblikke Saterdag! ✨

Elke week ontdek ons ’n nuwe aktiwiteit wat speel, leer en ontwikkel kombineer. 🧠

Van klein bewegings tot groot ontdekkings — elke aktiwiteit help ons kleingoed om nuwe vaardighede te ontwikkel terwyl hulle pret het! 💛

Kyk saam met ons wat hierdie week se Slim Oomblik is! 👀

02/10/2026

Speelplek soos geen ander! ⭐️

Ons wys vandag ’n klein kykie na ons unieke speelwêreld — van ons eie kasteel 🏰 tot ons indoor speelarea vol klim, gly, tonnels en bruggies! 🛝🤸‍♀️

En raai wat? 😍 Dit is nie al nie!!! Daar is nog BAIE meer om te ontdek!

By Presidentjies glo ons dat speel groot deel van leer is — en ons het ’n speelplek geskep waar kleingoed kan beweeg, ontdek, verken en sommer net lekker kind wees. 💛💙

‘n Bietjie Skouspel-nostalgie vir hierdie “Throwback Thursday”! 🎤🎬⭐️
01/10/2026

‘n Bietjie Skouspel-nostalgie vir hierdie “Throwback Thursday”! 🎤🎬⭐️

Lekker verjaar tannie Sara🎉🎂🥳
30/09/2026

Lekker verjaar tannie Sara🎉🎂🥳

Baie geluk aan elke maatjie wat September verjaar het🎉🎂🥳
29/09/2026

Baie geluk aan elke maatjie wat September verjaar het🎉🎂🥳

29/09/2026

Wanneer ons kort aan personeel is, maar die Presidentjies staan reg om in te spring. 😂🫡

24/09/2026

Ons wortels. Ons stories. Ons erfenis. 🇿🇦

Vandag vier ons waar ons vandaan kom, die tradisies wat ons saambring en die stories wat van geslag tot geslag voortleef.

Gelukkige Erfenisdag van ons Presidentjie skoolfamilie! ❤️

Address

12a Luttig Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:15
Tuesday 06:15 - 17:15
Wednesday 06:15 - 17:15
Thursday 06:15 - 17:15
Friday 06:15 - 17:15

Telephone

+27132433049

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Presidentjies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category