16/11/2024
Welverdiende blaaskans voor die eksamen! Mag julle net so seepglad deur al julle voorbereidings gaan en sterkte vir die laaste eksamen van 2024!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CVO Skool Middelburg, School, h/v, Middelburg.
16/11/2024
Welverdiende blaaskans voor die eksamen! Mag julle net so seepglad deur al julle voorbereidings gaan en sterkte vir die laaste eksamen van 2024!
06/11/2024
Baie dankie aan die groep mense van Lardeon, wat ons perseel veilig hou. Ons kon nie vir beter gevra het nie.
17/10/2024
Baie geluk aan Mev. Marie Botha, wenner van ons biltongruiker. Geniet elke happie! Dankie aan Biltong Middelburg vir julle puik diens en die besonderse ruiker.
17/10/2024
Kransleggingseremonie 2024. Ons onthou al die vroue en kinders wat gesterf het in die konsentrasiekampe.
06/10/2024
06/10/2024
Baie geluk aan Tiaan Bray wat die Somer Bokkieweek bygewoon het. Ons is trots op jou met jou goeie vertoning en 2 paaltjies gevat so kort op mekaar👏Welgedaan🏏
11/09/2024
Dankie aan al die leerlinge en personeel van Middelburg CVO skool vir julle besoek en bederf. Almal het dit baie geniet.
04/09/2024
Baie dankie aan elkeen wat ons geondersteun het met ons pannekoek fondsinsameling. Aan elke ouer wat kom help bak, rol en of aflewer, ons waardeer julle. Sonder julle sou dit nie so 'n reuse sukses gewees het nie!
02/09/2024
Entrepreneursdag vir die Gr.7's!
28/08/2024
Kom vier saam ons die lente, met snaar en instrumente👏🥳
| Monday | 07:30 - 14:00 |
| Tuesday | 07:30 - 14:00 |
| Wednesday | 07:30 - 14:00 |
| Thursday | 07:30 - 14:00 |
| Friday | 07:30 - 14:00 |