Tannie Hen se Dagsorg

Tannie Hen se Dagsorg Ouderdomme: 3 maande tot 3 jaar welkom!

Imke het gister verjaar, sy is 2jr oud. Baie geluk liefste Imke Pinke.
20/09/2026

Imke het gister verjaar, sy is 2jr oud. Baie geluk liefste Imke Pinke.

As dit slaaptyd is en die skoene moet uit, dan pak ons hulle mooi in n ry. 🩴👟
14/09/2026

As dit slaaptyd is en die skoene moet uit, dan pak ons hulle mooi in n ry. 🩴👟

Vandag is Tannie Hen se Dagsorg 6jr oud, baie liefde, geduld en ook trane deur die jare. Ek wil dankie sê vir elke ouer ...
01/09/2026

Vandag is Tannie Hen se Dagsorg 6jr oud, baie liefde, geduld en ook trane deur die jare. Ek wil dankie sê vir elke ouer oud en jonk wat hulle lyfies aan my toevertrou het. Elke kind het nogsteeds n spesiale plekkie in my hart, as ek sien hoe vinnig almal groot word maak dit n mens eindlik bang. Dan ook aan Oupa Gerrie, Tannie Lien en oom Brian dankie vir julle hulp, ondersteuning, geduld en ook liefde wat my gedra het die afgelope 6jr.

Ons het 3 plekkies oop vir lyfies 3 mde tot 3 jaar. Kontak my gerus 084 260 9136
06/07/2026

Ons het 3 plekkies oop vir lyfies 3 mde tot 3 jaar. Kontak my gerus 084 260 9136

As Ouma Hen verjaar... Dan hou ons party🥳
13/05/2026

As Ouma Hen verjaar... Dan hou ons party🥳

Shané verjaar vandag, baie geluk poppie met jou 3de verjaarsdag.
04/05/2026

Shané verjaar vandag, baie geluk poppie met jou 3de verjaarsdag.

Vandag verjaar Eliana en Hanrick, hulle is 3 jaar oud. Baie geluk Ouma se liefies.Ons het lekker partytjie gehou.
21/04/2026

Vandag verjaar Eliana en Hanrick, hulle is 3 jaar oud. Baie geluk Ouma se liefies.
Ons het lekker partytjie gehou.

Vandag verjaar René, sy is 2 jr oud. Baie geluk met jou verjaarsdag liewe maatjie. Mag Liewe Jesus jou nog baie jare seë...
18/03/2026

Vandag verjaar René, sy is 2 jr oud. Baie geluk met jou verjaarsdag liewe maatjie. Mag Liewe Jesus jou nog baie jare seën.

Pypies bou..... dis nou n wenner 😂🤣
10/03/2026

Pypies bou..... dis nou n wenner 😂🤣

Ons 2 klein mannetjies lê en gesels oor die kattekwaad wat hulle gaan aanvang as hulle eers kan begin kruip.😂😂
05/03/2026

Ons 2 klein mannetjies lê en gesels oor die kattekwaad wat hulle gaan aanvang as hulle eers kan begin kruip.😂😂

Address

Njala Street 44
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27842609136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tannie Hen se Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category