Destinata School / Destinata Skool

Destinata School / Destinata Skool

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Destinata School / Destinata Skool, School, 49 Mimosa Drive, Golf Park, Meyerton.

09/08/2026

๐ŸŒธ Gelukkige Vrouedag aan elke besondere vrou wat โ€™n rol speel in die lewens van ons Destinata-kinders. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›
Julle help ons kinders om te groei, te glo en in hulself te vertrou. Ons waardeer elkeen van julle! โค๏ธ

๐ŸŒธ Happy Womenโ€™s Day to every incredible woman who plays a special role in the lives of our Destinata children. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›
You help our children grow, believe and discover their own worth. We appreciate each and every one of you! โค๏ธ








Photos from Destinata School / Destinata Skool's post 06/08/2026

๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿค 'n Leรซ plek... maar 'n hart vol herinneringe. ๐Ÿค๐Ÿ•Š๏ธ

Vandag het ons weer besef hoe diep Darius Vermeulen se lewe die harte van mense geraak het.

Die blomme het bly kom... ๐ŸŒธ๐ŸŒผ Die kaartjies het opgehoop... ๐Ÿ’Œ Plantjies, sagte speelgoed, los blomme, 'n Monster-drankie, en selfs 'n Top 10-balkie wat 'n mede-leerder met liefde neergelรช het, omdat hy geglo het Darius verdien daardie plek. Hierdie gebaar het elkeen van ons diep geraak.

Maar dit was nie die blomme of geskenke wat die grootste indruk gemaak het nie...

Dit was die trane van maats wat hul vriend verloor het. Dit was die stilte van kinders wat nie die regte woorde kon vind nie. Dit was die verhale van hoe Darius iemand se dag beter gemaak het met 'n glimlag, 'n "Is jy okay?", 'n grappie of bloot 'n eenvoudige fist pump.

๐Ÿ’™ Darius was geliefd omdat hy eg was. Hy het omgegee. Hy het mense raakgesien. Hy het ander laat voel hulle behoort.

Sy stoel mag leeg wees... Sy stem mag stil geword het... Maar die liefde wat hy gesaai het, leef voort in elke blom, elke kaartjie, elke traan en elke herinnering.

Namens die hele Destinata-familie wil ons elke leerder, ouer, personeellid en vriend bedank wat vandag hul liefde en meegevoel op hierdie besondere manier gewys het. Julle het die Vermeulen-familie en ons skoolgemeenskap herinner dat ons nie alleen treur nie.

๐Ÿ•Š๏ธ Rus sag, liewe Darius. Jy het meer lewens aangeraak as wat jy ooit sou besef. Jou plek by Destinata sal vir altyd deel van ons bly. ๐Ÿค๐ŸŒฟ








05/08/2026

๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿค In Loving Memory of Darius Vermeulen ๐Ÿค๐Ÿ•Š๏ธ

It is with profound sadness that we share the passing of one of our beloved Grade 7 learners, Darius Vermeulen, who sadly passed away on the evening of 4 August 2026.

๐ŸŒฟ Darius was a remarkable young man whose courage, resilience, and unwavering faith inspired everyone at Destinata School. Earlier this year, after a lengthy illness, he made what we all regarded as a miraculous return to school. He embraced each day with gratitude, a positive attitude, and an ever-present smile. His kindness, determination, and strength touched the lives of both learners and staff, and his passing has left a profound void in our school community.

๐Ÿค On behalf of the School Governing Body, Management, Staff, and Learners of Destinata School, we extend our heartfelt condolences to Darius' parents, family, and loved ones during this time of immense sorrow. We will continue to keep them in our thoughts and prayers.

๐Ÿ™ We ask our school community to keep the Vermeulen family, as well as everyone affected by Darius' passing, in your prayers as we mourn the loss of a truly exceptional young man.

29/07/2026

๐ŸŒท A special morning, just for womenโ€ฆ ๐ŸŒท

We invite you to join us for a precious morning where we can pause, connect, find renewed strength, and be reminded of Godโ€™s presence in every season of our lives. ๐Ÿ’•

Come and enjoy meaningful fellowship, beautiful conversations, and an inspiring message that will touch your heart and encourage you in your journey. โœจ

Bring your friends, your mom, your sister, or someone special and be part of this wonderful occasion. ๐ŸŒธ

๐Ÿ“… 22 August 2026
๐Ÿ“ Destinata School
๐ŸŽŸ๏ธ R150 per person | R1500 per table

๐Ÿ“ž RSVP by 1 August 2026: Esmari โ€“ 076 790 5054

Book your place and come share in this beautiful morning with us! ๐Ÿ’—






29/07/2026

๐ŸŒท โ€™n Spesiale oggend net vir vroueโ€ฆ ๐ŸŒท

Ons nooi jou uit om saam met ons โ€™n kosbare oggend te beleef waar ons kan asemhaal, saamkuier, nuwe moed skep en herinner word aan God se teenwoordigheid in elke deel van ons lewens. ๐Ÿ’•

Kom geniet heerlike samesyn, mooi gesprekke en โ€™n boodskap wat jou hart sal aanraak en jou opnuut sal inspireer. โœจ

Bring jou vriendinne, jou ma, suster of iemand spesiaal saam en maak deel uit van hierdie besondere geleentheid. ๐ŸŒธ

๐Ÿ“… 22 Augustus 2026
๐Ÿ“ Destinata Skool
๐ŸŽŸ๏ธ R150 per persoon | R1500 per tafel

๐Ÿ“ž RSVP teen/op 1 Augustus 2026: Esmari โ€“ 076 790 5054

Bespreek jou plek en kom deel hierdie besondere oggend met ons! ๐Ÿ’—






21/06/2026

๐Ÿ’™๐Ÿ’› Gelukkige Vadersdag! ๐Ÿ’›๐Ÿ’™

Today we celebrate the amazing fathers, stepfathers, grandfathers, and father figures who make a lasting difference in the lives of our children through their love, guidance, and dedication.

Dankie vir die voorbeeld wat u stel, die ondersteuning wat u bied en die veilige fondasie wat u help bou vir ons kinders se toekoms. U liefde, leiding en opoffering word raakgesien en opreg waardeer.

May your day be filled with joy, appreciation, and precious moments with your loved ones.

Happy Father's Day to all the wonderful dads in the Destinata family! ๐Ÿ’™๐Ÿ•Š๏ธ๐Ÿ’›







16/06/2026

โœจ Aan die Ongelooflike Jeug van Destinata: Geseรซnde Jeugdag! โœจ
Today, we honour the courage, passion, and resilience of the young people who came before us, and we celebrate the boundless potential that lives inside you right now.
โ€‹Om vandag jonk te wees in โ€™n vinnig veranderende wรชreld is nie altyd maklik nie. Julle navigeer unieke uitdagings, geweldige druk en die soeke na wie julle werklik wil wees. But remember this: your current circumstances or struggles do not define your final destination.
โ€‹"The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams."
โ€‹Julle is โ€™n generasie van denkers, skeppers en dinamiese leiers.Elke keer as jy opdaag, jou beste gee en jou medeskoliere ondersteun, bou jy aan โ€™n beter mรดre. Jou stem maak saak. Your dreams matter. Your unique spark is exactly what this world needs.
โ€‹Our hope for you today and every day:
โ€ข โ€‹Wees dapper: Moenie bang wees om foute te maak nie; dit is net boustene op pad na jou sukses.
โ€ข โ€‹โ€‹Stay curious: Never stop learning, exploring, and asking questions.
โ€ข โ€‹Wees goed vir jouself: Jy is โ€™n kunswerk in wording, en jy doen baie beter as wat jy d**k.
โ€‹Glo in jou eie krag om โ€™n lewe te skep waarvoor jy lief is.You hold the pen, and you get to write the next chapter of history.
โ€‹Keep shining, Destinata youth.Ons glo in julle, ons ondersteun julle, en ons kan nie wag om te sien hoe julle die wรชreld verander nie! ๐ŸŒŸ๐Ÿ‘








15/06/2026

๐Ÿ•Š๏ธ In ons gedagtes en gebede ๐Ÿ•Š๏ธ
โ€‹Van die Destinata-gemeenskap se kant af wil ons ons opregte meegevoel betoon aan Laerskool Kathu met die heengaan van Juffrou Posthumus.
โ€‹Ons hou julle skoolhoof, personeel, vriende, familie, leerders en ouers in ons gebede. Ons vra vir spoedige genesing vir die wat beseer is en diep vertroosting vir elkeen wat deur trauma worstel.
โ€‹Mag julle die Here se nabyheid en vrede tasbaar ervaar in hierdie donker tyd. ๐Ÿ’™






Photos from Destinata School / Destinata Skool's post 04/06/2026

Liewe Ouers en Vriende
Enige bydrae, groot of klein, sal opreg waardeer word. Deelname aan hierdie projek is heeltemal vrywillig en daar is geen verpligting om by te dra nie. Indien u egter in staat is om te help, sal u ondersteuning 'n groot verskil maak in die lewens van ons Destinata-gesinne.
Baie dankie vir u omgee en ondersteuning.

Dear Parents and Friends
Any contribution, big or small, will be sincerely appreciated. Participation in this project is entirely voluntary and there is no obligation to contribute. However, if you are able to assist, your support will make a meaningful difference in the lives of our Destinata families.
Thank you for your care and support.







Photos from Destinata School / Destinata Skool's post 04/05/2026

๐ŸŒŸ Phenomenal Destinata achievements! ๐ŸŒŸ

Ons harte bars van trots na ons atlete se uitsonderlike prestasies by die Nasionale Sekondรชre/LSEN Atletiekkampioenskappe 2026 in Pretoria! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

From every powerful throw in discus and javelin, to impressive jumps and determined track events โ€“ our athletes truly made their mark on the national stage. ๐Ÿ’ช

๐Ÿ…๐Ÿ… Medalje-oorsig:

๐Ÿฅ‡ 1x Goud
๐Ÿฅˆ 3x Silwer
๐Ÿฅ‰ 2x Brons
โญ 4x Top 6

Every step, every jump, and every throw tells a story of perseverance, hard work, and character. You donโ€™t just wear medals โ€“ you carry the pride of Destinata.

Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het. Julle is โ€™n inspirasie vir ons hele skoolgemeenskap!

โœจ Keep believing. Keep striving. The best is yet to come! โœจ






Want your school to be the top-listed School/college in Meyerton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


49 Mimosa Drive, Golf Park
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:30