Kompas Kleuterakademie

Kompas Kleuterakademie Meyerton
Pre-primere skool / kleuterskool Tariewe hang af van daaglikse ure wat leerder skool bywoon. Kontak Petro vir meer inligting asb?

16/09/2026
16/09/2026
16/09/2026
Ons jaarlikse konsert was 'n groot sukses, ons is baie trots op al ons maats wat deelgeneem het!Baie dankie aan al die o...
13/09/2026

Ons jaarlikse konsert was 'n groot sukses, ons is baie trots op al ons maats wat deelgeneem het!

Baie dankie aan al die ouers, groot ouers, vriende en familie, asook al ons personeel.

Plaas gerus enige spogfotos in die kommentaar.

Dankie, Be-Kof vir die heerlike koffie

Ons harte is seer oor die afsterwe van Juf Corrie.Ons dra haar geliefdes in ons harte en gebede.
01/09/2026

Ons harte is seer oor die afsterwe van Juf Corrie.
Ons dra haar geliefdes in ons harte en gebede.

Kompas Kleuterakademie geleë te Meyerton, GP
31/05/2026

Kompas Kleuterakademie geleë te Meyerton, GP

Address

6 Leyds Street
Meyerton
1960

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kompas Kleuterakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kompas Kleuterakademie:

Shortcuts

Share

Category