14/08/2026
Welkom by Hoërskool Dr. Malan se amptelike Facebook-blad! Jou reis begin hier.
#TrotsMalan
14/08/2026
Baie geluk aan ons nuwe Dokkieraad!
Mag julle hierdie besondere geleentheid met trots en verantwoordelikheid aanpak. Ons glo in julle leierskap en weet julle gaan ’n positiewe verskil maak.
Dra die Dokkieraad-kleure met TROTS!
Lei met liefde, dien met nederigheid en wees ’n voorbeeld vir ander.