Reborne Music Academy

Reborne Music Academy Reborne Music Academy offers a wide variety of instruments to choose from and will equip you to exceed in your musical talents

06/03/2024

En so lyk die uitslag van die Harties FM 📻 TOP 20 🎵 vir die afgelope Saterdag, 2 Maart 2024 🎧



Veels Geluk 💥👏 aan elke Kunstenaar met hulle posisie op die Harties FM 📻TOP 20 🎼 Hier volg 'n lys van die Kunstenaars wie se musiek deel uit maak vd Harties FM 📻 TOP 20 🎼 Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars word aangemoedig om vir hulle musiek (TOP 20) te gaan stem op die Harties FM 📻 Webblad by www.hartiesfm.com

Elandré Brendan Peyper Riaan Benade AJ DeVos Ampie Bernice West Bok van Blerk Shaun Nieuwoudt Myrna Brunette Reborne Wentzel Musiek Anneli van Rooyen - DIE LEGENDE Kurt Darren Ryno Velvet Gwen Stefani Carlissa Steve Hofmeyr Rocco de Villiers

Baie Baie Geluk 💥 aan 'n splinternuwe NOMMER 1 die afgelope Saterdag op die Harties FM TOP 20 🎉 Welgedaan aan 🎤met BUFFEL VAN BUFFELSFONTEIN🎵🌟

13/08/2020
Kontak ons vandag!!!! Ons gee klas in die vaaldriehoek Kontak ons gerus : Gerard 061 408 6244 Email: rph@reborneband.co....
05/08/2020

Kontak ons vandag!!!! Ons gee klas in die vaaldriehoek Kontak ons gerus : Gerard 061 408 6244
Email: [email protected]

Kontak ons gerus vandag vir musiek klasse. Ons bied klasse aan vir alle ouderdomme jonk of oud. 😊
22/07/2020

Kontak ons gerus vandag vir musiek klasse.

Ons bied klasse aan vir alle ouderdomme jonk of oud. 😊

 Hoop almal geniet hulle Maandag so baie soos wat ons doen 😁As jy nie kontak ons gerus en ons sal jou wys hoe musiek all...
19/08/2019



Hoop almal geniet hulle Maandag so baie soos wat ons doen 😁
As jy nie kontak ons gerus en ons sal jou wys hoe musiek alles beter maak 😝

Our business cards are ready!!!!!😃Contact us today for music lessons 😁Gerard  0614086244Chinel   0727676373
26/07/2019

Our business cards are ready!!!!!😃

Contact us today for music lessons 😁

Gerard 0614086244
Chinel 0727676373

We are so proud to announce our official page. Feel free to contact us for any inquiries on how to be part of o...
23/07/2019

We are so proud to announce our official page. Feel free to contact us for any inquiries on how to be part of our Music School and how to become a musician.

Address

15 Pretorius Street
Meyerton
1960

Opening Hours

Monday 10:00 - 19:00
Tuesday 10:00 - 19:00
Wednesday 10:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reborne Music Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Reborne Music Academy:

Shortcuts

Share

Category