Laerskool Voorwaarts

Laerskool Voorwaarts KENNIS TOT MAG Laerskool Voorwaarts is gelee in Riversdale, Meyerton

Groot uitroep vir my nuutste topaanhangers! 💎 Gert Van Niekerk, Cecilia Fouche, Millie Meintjes, Leone Nel, Marinel Maar...
26/09/2026

Groot uitroep vir my nuutste topaanhangers! 💎 Gert Van Niekerk, Cecilia Fouche, Millie Meintjes, Leone Nel, Marinel Maartens, Johan van Niekerk, Tienie Venter, Chantell Van der Vyver, Nomvula Auma Nhlapo, Andreas Ostmann, Charmazelle Du Plessis, Chanelle Alberts, Jo-anne Lottering, Gerda Strydom, Omrich Wassermann, Lena Janse van Rensburg

Maak 'n opmerking om hulle in ons gemeenskap te verwelkom.

Ons is baie trots op Daniel Naude wat 2 eerste plekke verwerf het die naweek by SANESA vir sy "vaulting". Daniel het ook...
26/09/2026

Ons is baie trots op Daniel Naude wat 2 eerste plekke verwerf het die naweek by SANESA vir sy "vaulting". Daniel het ook die hoogste puntetelling behaal.

Pragtig Daniel - ons is baie trots op jou.

Sophia-Lynn Pieterse en haar perd Evita het vandag aan die Sanesa Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.Sy verwerf n algeh...
25/09/2026

Sophia-Lynn Pieterse en haar perd Evita het vandag aan die Sanesa Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.
Sy verwerf n algehele vyfde plek in Suid-Afrika, in haar 60cm skouspringklas.

Ons is baie trots op jou Sophia-Lynn.
Mag daar nog baie hoogtepunte wees vir jou en Evita.

Terwyl die meeste van ons Vories lui-lekker-tone-in-die-sand vakansie hou, is daar van ons maats wat aan kompetisies dee...
25/09/2026

Terwyl die meeste van ons Vories lui-lekker-tone-in-die-sand vakansie hou, is daar van ons maats wat aan kompetisies deelneem.

Daniel Naude in graad 6 neem dié naweek deel aan die:
SANESA SA NATIONALS VAULTING kompetisie. Daniel is deel van die Gauteng-span.

Baie sterkte Daniel. Ons is reeds baie trots op jou!

22/09/2026
Ons Vorie-harte bars vanmôre van trots!Ons is opgewonde om te sê dat drie van ons oud-leerders deel uitmaak van Hoërskoo...
22/09/2026

Ons Vorie-harte bars vanmôre van trots!
Ons is opgewonde om te sê dat drie van ons oud-leerders deel uitmaak van Hoërskool Dr. Malan se Raad van Hoofleiers.

Ons is baie trots op:
* Megan Welman
* Meagan Rielander
* Siya Nhlapo

Mag julle dié tipe hoofleier wees wat jyself sal volg.

Mag 2026/2027 vir julle 'n groot jaar wees propvol opwinding!

Ons is baie trots op juf. Cecilia.Sy is pas gekroon as die: "District Novice Ladies Champion 2026" vir rolbal.Ons is bai...
20/09/2026

Ons is baie trots op juf. Cecilia.
Sy is pas gekroon as die: "District Novice Ladies Champion 2026" vir rolbal.

Ons is baie trots op jou juf. Cecilia!

Gelukkige Verjaarsdag, liewe Juffrou! 🥳Ons wens vir juffrou ’n dag vol vreugde en lag. Dankie vir juffrou se toewyding, ...
20/09/2026

Gelukkige Verjaarsdag, liewe Juffrou! 🥳

Ons wens vir juffrou ’n dag vol vreugde en lag. Dankie vir juffrou se toewyding, geduld en die positiewe verskil wat jy elke dag in die leerders se lewens maak. Jy inspireer, lei en vorm die toekoms op ’n besonderse manier.

Mag die jaar wat voorlê vir jou groot sukses, geluk en baie spesiale oomblikke in en buite die klaskamer bring.

⭐ Vories Kultuurfees 2026 ⭐ Wow! Wat 'n ongelooflike week was dit nie! Pragtige optredes, oulike kinders en hope pret! B...
17/09/2026

⭐ Vories Kultuurfees 2026 ⭐

Wow! Wat 'n ongelooflike week was dit nie! Pragtige optredes, oulike kinders en hope pret!
Baie dankie aan elke deelnemer en ondersteuner, sonder julle sou hierdie week nie 'n sukses kon wees nie. Ons waardeer julle.

Plaas gerus foto's van u kind se prestasies in die kommentaar 😉 ons sien uit na volgende jaar! 🎭

Address

H/v Jan Neethling/& Kotie Steyn Straat
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Voorwaarts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Voorwaarts:

Shortcuts

Share

Category