Klein Klippie Kleuterskool, Dagsorg & Naskool

Klein Klippie Kleuterskool, Dagsorg & Naskool Klein Klippie Kleuterskool, Dagsorg & Naskool Klein Klippie Kleuterskool, Dagsorg & Naskool is 'n splinternuwe skool, gestig deur Sanet van Wyk.

Die Skool voorsien vir Babas vanaf 1 Maand oud tot en met Kleuters van 6 Jaar oud en dan is daar die Naskool vir Leerders van enige ouderdom. Die Skool bied ook half-dag en vol-dag pakkette aan. Skakel ons gerus vir meer inligting en besonderhede.

21/09/2026
22/07/2026
πŸŽ‰πŸŒΈ Happy Birthday, Teacher Reinette! πŸŒΈπŸŽ‰Wishing you a wonderful birthday filled with happiness, love, and special moments...
10/04/2026

πŸŽ‰πŸŒΈ Happy Birthday, Teacher Reinette! πŸŒΈπŸŽ‰

Wishing you a wonderful birthday filled with happiness, love, and special moments. Thank you for the kindness, care, and dedication you show every day β€” you truly make a difference in the lives of our little ones. πŸ’›

May this new year bring you even more joy, success, and beautiful memories.

Enjoy your special day! πŸŽ‚πŸ₯³

πŸŽ‰ Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Elisa! πŸŽ‰Vandag vier ons ’n baie spesiale juffrou by Klein Klippie. Dankie vir ...
10/03/2026

πŸŽ‰ Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Elisa! πŸŽ‰

Vandag vier ons ’n baie spesiale juffrou by Klein Klippie. Dankie vir al die liefde, geduld en omgee wat jy elke dag vir ons kinders gee. Jy maak regtig ’n verskil in hulle klein lewens. 🌸

Ons wens vir jou ’n wonderlike dag vol vreugde, lag en baie bederf.
Mag die jaar wat voorlΓͺ net soveel mooi oomblikke bring! πŸŽ‚βœ¨

πŸ’› Van die hele Klein Klippie familie

02/01/2026

🌟 INSKRYWINGS NOU OOP VIR 2026! 🌟

Klein Klippie Kleuterskool open op Maandag, 5 Januarie 2026, vir ’n opwindende nuwe jaar vol speel, leer en groei 🌱

By Klein Klippie glo ons kinders leer die beste in ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing, waar elke maatjie raakgesien en gekoester word πŸ’›

πŸ‘ΆπŸ‘§πŸ§’ Nuwe ouers is hartlik welkom om hul kinders in te skryf
πŸ“© Kontak ons vandag om meer inligting te ontvang of om ’n plekkie te bespreek.

Cell: 079 164 2913
079 517 6484

Ons sien uit daarna om deel te wees van jou kind se vroeΓ« leerreis!











Address

31 Van Riebeeck Straat
Meyerton
1965

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27791642913

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Klippie Kleuterskool, Dagsorg & Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share