CLASS of '85

CLASS of '85 OUR JOURNEY TOGETHER THROUGH OUR HIGH SCHOOL DAYS 1981-1985

Photo's and any memorable events and comments so we can have a page full of memories from our days @ of Dr Malan

✝️ Met leedwese het ek verneem van Hanlie (Thomas) Kotze se heengaan Maandag 13 April 2026 (beroerte). Hanlie was van Gr...
16/04/2026

✝️ Met leedwese het ek verneem van Hanlie (Thomas) Kotze se heengaan Maandag 13 April 2026 (beroerte). Hanlie was van Gr 1 (1974) to in matriek (1985) saam ons. R.I.V. Hanlie ✝️ Sterkte aan Thys en familie.

Dit is met groot hartseer dat ons verneem van Pieter Roux se afsterwe vroeër vanaand. Pieter het 'n hartaanval gehad. On...
10/06/2019

Dit is met groot hartseer dat ons verneem van Pieter Roux se afsterwe vroeër vanaand. Pieter het 'n hartaanval gehad. Ons diepste simpatie en innige meëgevoel met Shaunét, gesin en familie ❤️
Rus in Vrede Pieter

Rus in Verde Juffrou Celeste Grobler. Sterkte aan haar familie en Vriende
19/12/2018

Rus in Verde Juffrou Celeste Grobler. Sterkte aan haar familie en Vriende

Dokkies simpatiseer met die afsterwe van Me. Celeste Grobler, 'n oud-Dokkie en oud-Onderwyseres.

Dit is met groot hartseer dat ons verneem van die heengaan van Wimpie. Rus sag liewe Wimpie 🙏 Ina Boshoff en Willa Bosho...
06/12/2018

Dit is met groot hartseer dat ons verneem van die heengaan van Wimpie. Rus sag liewe Wimpie 🙏 Ina Boshoff en Willa Boshoff ons bid dat die Here julle sal dra en vertroos in die hartseer tyd. Weet net julle het 'n baie spesiale plekkie in ons harte ❤️ sterkte vir julle xx

Dit is baie hartseer om van Alta (Botha) Murray se afsterwe te verneem. Innige simpatie en meëgevoel met haar familie en...
06/04/2018

Dit is baie hartseer om van Alta (Botha) Murray se afsterwe te verneem. Innige simpatie en meëgevoel met haar familie en vriende Rus sag liewe Alta xx

21/08/2017

PA EN KIND HENGEL KOMPETISIE 14 Oktober 2017

23/10/2015
21/10/2015

Address

Shippard Street
Meyerton
1960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CLASS of '85 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CLASS of '85:

Shortcuts

Share

Category