Wit Bulle 2012

Wit Bulle 2012 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wit Bulle 2012, School, Metsimaholo.

05/08/2023
Witbulle 2012So word vriende en herinneringe gemaak vir ewig. Sterkte vandag manne. Nog ‘n jaar se 🏉 op ‘n einde.
05/08/2023

Witbulle 2012

So word vriende en herinneringe gemaak vir ewig. Sterkte vandag manne. Nog ‘n jaar se 🏉 op ‘n einde.

24/07/2022

Affies wen Maritzburg College 33-7

27/10/2021

Baie geluk aan Pierre Schoeman wat in Skotland se nasionale rugbyspan ingesluit is. Hy was 2012 die Witbul-kaptein. In hierdie span was drie spelers wat later in hulle Springboktruie vir Suid-Afrika uitgedraf het, naamlik RG Snyman, Ivan van Zyl en Nicolaas Janse van Rensburg.

29/09/2021
28/08/2021

Sterkte aan Luan de Bruin wie eersdaags sy buiging maak vir Edinburg rugbyklub. Hy sal uitdraf saam met sy skoolmaat Pierre Schoeman. Die twee Affies sal soos van ouds (Wit Bulle 2011) die skrum saam vir hulle span anker. Lekker manne!💪💪 Luister gerus na die gesprek tussen die twee voorymanne!
Pierre Wit Bulle 2012

30/06/2017
24/09/2012
16/09/2012

Address

Metsimaholo

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wit Bulle 2012 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category