Karoo Kiddies

Karoo Kiddies ©All online material bought from Karoo Kiddies remains the intellectual property of Karoo Kiddies ™

Nuwe temas beskikbaar op die webtuiste:1. Alles oor lig R302. Alles oor lug R303. Alles oor die wind R304. Verskillende ...
17/08/2026

Nuwe temas beskikbaar op die webtuiste:
1. Alles oor lig R30
2. Alles oor lug R30
3. Alles oor die wind R30
4. Verskillende soorte treine R25

www.karookiddies.co.za

🐝Alle temas oor insekte beskikbaar op Karoo Kiddies se webtuiste🐞1. Insekte prente met feite R302. Die nut en gevare van...
29/05/2026

🐝Alle temas oor insekte beskikbaar op Karoo Kiddies se webtuiste🐞
1. Insekte prente met feite R30
2. Die nut en gevare van insekte R30
3. Kamoflering van insekte R25
4. Insekte skuilings R20

Onthou om self jou hulpbronne af te laai direk na betaling:

https://karookiddies.co.za/?s=Insekte&post_type=product


Dit was absoluut 'n voorreg gewees om Rooiberg Landbou Akademie se Graad 1 Lewensvaardigheid temas te maak, 'n nuwe skoo...
27/05/2026

Dit was absoluut 'n voorreg gewees om Rooiberg Landbou Akademie se Graad 1 Lewensvaardigheid temas te maak, 'n nuwe skool met baie potensiaal om te groei.
Dankie aan Juffrou Riana Prinsloo, Skoolhoof Ilze Erasmus en Adjunkhoof Melinda de Swardt vir die ondersteuning. Ons spog graag met hulle tema borde.

Karoo Kiddies

Gr.2 kwartaal 3 Lewensvaardigheid temas in PDF formaat. Alle temas is ook apart beskikbaar. Onthou om af te laai direk n...
30/04/2026

Gr.2 kwartaal 3 Lewensvaardigheid temas in PDF formaat. Alle temas is ook apart beskikbaar. Onthou om af te laai direk na betaling oor die webtuiste:
- Belangrikheid van grond
- Verskillende tipe grond
- Hoe vra ek vir hulp in 'n noodsituasie
- Maniere en verantwoordelikhede
- Mense in die gemeenskap wat ons help
- Padveiligheid (padtekens, fietsryers, voetgangers en passasiers)
- Verskillende soorte vervoer
- Godsdienstige en ander spesiale dae

https://karookiddies.co.za/product/gr-2-term-3-life-skills-package-afrikaans/


Gr.3 kwartaal 2 Lewensvaardigheid temas in pdf formaat. Die volle kwartaal vir R140. Onthou om self af te laai direk na ...
12/04/2026

Gr.3 kwartaal 2 Lewensvaardigheid temas in pdf formaat. Die volle kwartaal vir R140. Onthou om self af te laai direk na betaling op die webtuiste.

1. Voedselgroepe
2. Gesonde eetgewoontes (suiwel, proteïene, vitamiene, koolhidrate)
3. Alles oor insekte
4. Lewensiklusse van diere
5. Herwinning

Op die webtuiste:
https://karookiddies.co.za/product/graad-3-kwartaal-2-pakket/

🛑Is dit veilig on onveilig? 12 Verskillende aktiwiteitskaarte vir R15 in pdf formaat. A6 grootte, 4 per bladsy wat dit m...
11/04/2026

🛑Is dit veilig on onveilig?
12 Verskillende aktiwiteitskaarte vir R15 in pdf formaat. A6 grootte, 4 per bladsy wat dit maklik maak om te druk, lamineer en knip.
Temas beskikbaar in Afrikaans en Engels. Onthou om self af te laai direk na betaling op die webtuiste.

Op die webtuiste:
https://karookiddies.co.za/product/safe-and-unsafe-activity-cards-veilige-en-onveilige-aktiwiteitskaarte/

Gebruik die aktiwiteit saam met die temas Veiligheid in en om die huis en Veilige en onveilige speelplekke:
https://karookiddies.co.za/product-category/extra-themes/safety/

Alles oor my gesin temas en aktiwiteit in pdf formaat:1. Alles oor my gesin met stamboom R302. Verskillende tipe gesinne...
11/04/2026

Alles oor my gesin temas en aktiwiteit in pdf formaat:
1. Alles oor my gesin met stamboom R30
2. Verskillende tipe gesinne R25
3. Stokmannetjie patrone aktiwiteit R30
Onthou om self af te laai direk na betaling op die webtuiste.

Op die webtuiste:
https://karookiddies.co.za/?s=Gesin&post_type=product

Alles oor my gesin tema het 'n nuwe blaadjie gekry en sluit ook nou My stamboom in. Die tema sal binnekort beskikbaar we...
10/04/2026

Alles oor my gesin tema het 'n nuwe blaadjie gekry en sluit ook nou My stamboom in. Die tema sal binnekort beskikbaar wees op die webtuiste om af te laai in pdf formaat.

www.karookiddies.co.za

Address

Merweville

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27649011736

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Kiddies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Karoo Kiddies:

Shortcuts

Share

Category