Melkhoutfontein Primary School

Melkhoutfontein Primary School Amptelike blad van Melkhoutfontein Primêr. Official page of Melkhoutfontein Primary School

Veels geluk met u verjaarsdag Me C Morgan 🎁Geniet die spesiale dag 🎉  - Melkies on the move!
19/06/2026

Veels geluk met u verjaarsdag Me C Morgan 🎁

Geniet die spesiale dag 🎉

- Melkies on the move!

Graad 3 het hierdie kwartaal hul kreatiwiteit laat kriewel! 🐞🐝🦋As deel van hul Formele Assessering en die tema “Insekte”...
18/06/2026

Graad 3 het hierdie kwartaal hul kreatiwiteit laat kriewel! 🐞🐝🦋

As deel van hul Formele Assessering en die tema “Insekte”, moes die leerders hul eie insekte uit herwinbare materiaal maak. Hulle het pragtige, oorspronklike werk gelewer en gewys hoe leer, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid hand aan hand kan gaan.

Ons is baie trots op elke leerder se harde werk! ♻️👏

- Melkies on the move!

Elke opvoeder het vandag 'n klein bederfie ontvang vir die merkmerk wat nog voorlê.Baie dankie aan die skoolfhoof, menee...
12/06/2026

Elke opvoeder het vandag 'n klein bederfie ontvang vir die merkmerk wat nog voorlê.

Baie dankie aan die skoolfhoof, meneer G Cuttings.

B Paulse verjaar vandag 🎉🎉Veels geluk met jou verjaarsdag Breyton. Mag goedheid en guns jou volg op die nuwe lewensjaar!...
11/06/2026

B Paulse verjaar vandag 🎉🎉

Veels geluk met jou verjaarsdag Breyton. Mag goedheid en guns jou volg op die nuwe lewensjaar!

Geniet jou spesiale dag 🎁

🛒GRAAD R TROLLEY DASH 🛒Baie geluk aan die gelukkige wenner van die TROLLEY DASH lootjie ter waarde van R2000.✨✨MELINDA R...
05/06/2026

🛒GRAAD R TROLLEY DASH 🛒

Baie geluk aan die gelukkige wenner van die TROLLEY DASH lootjie ter waarde van R2000.

✨✨MELINDA RIDDLES✨✨

Baie dankie aan al die ouers wie die lootjie ondersteun het. Sonder julle sou die fondsinsameling nie 'n sukses kon wees nie.

Weereens baie dankie!

- Melkies on the move!

Seniors in die Gemeenskap 🌼Ons skool wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die seniors in ons gemeenskap wat vand...
05/06/2026

Seniors in die Gemeenskap 🌼

Ons skool wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die seniors in ons gemeenskap wat vandag ons leerders met heerlike warm broodjies kom bederf het.

Hulle het ook ’n mooi boodskap met ons leerders gedeel: “Goeie maniere gaan nooit uit die mode nie.”

Baie dankie vir julle omgee, liefde en vriendelikheid teenoor ons skool.

- Melkies on the move!

JUNIE EKSAMEN 2026 🏫Hiermee wil ons graag die ouers herinner aan die eksamen wat Maandag, 8 Junie begin. Eksamentye:Aanm...
05/06/2026

JUNIE EKSAMEN 2026 🏫

Hiermee wil ons graag die ouers herinner aan die eksamen wat Maandag, 8 Junie begin.

Eksamentye:
Aanmeld: 08:00 v.m
Verdaag: 13:00 nm

Baie sterkte aan elke leerder. Doen jul bes en God doen die res!

- Melkies on the move!

🏉🔥 RUGBY OP DIE GROOT SKERM! 🔥🏉Kom geniet al die aksie saam met ons by Melkhoutfontein Primêr se skoolsaal op Saterdag, ...
04/06/2026

🏉🔥 RUGBY OP DIE GROOT SKERM! 🔥🏉

Kom geniet al die aksie saam met ons by Melkhoutfontein Primêr se skoolsaal op Saterdag, 6 Junie 2026! 🎉

📺 Glascow Warriors 🆚 Bulls – 15:30
📺 Leinster 🆚 Stormers – 18:30

🕛 Deure open: 14h00
📍 Ruby Flores Skoolsaal

💵 Toegang:
• R10 kinders
• R20 volwassenes
• R30 per koelboks/koelsak (slegs volwassenes)

🌭 Worsrolletjies beskikbaar @ R20
🍬 Snoepie ook beskikbaar

🏉 Rugbyraai teen R5 vir die Stormers vs Leinster wedstryd
🏆 Wenprys: R150

Kom ondersteun ons en geniet ‘n lekker dag van rugby, kos en goeie geselskap! 💙💛

Goeie dag ouers & voogdeNeem kennis dat skool gesluit word deur WKOD vir 3 & 4 Junie 2026. Skool hervat weer Vrydag, 5 J...
02/06/2026

Goeie dag ouers & voogde

Neem kennis dat skool gesluit word deur WKOD vir 3 & 4 Junie 2026.
Skool hervat weer Vrydag, 5 Junie 2026. Good day all parents and guardians.

School will be closed on 3 & 4 June 2026 by the WCED, school will re-open on Friday, 5 June 2026.

- Melkies on move!

Belangrike datums vir Junie 📅  - Melkies on the move!
02/06/2026

Belangrike datums vir Junie 📅

- Melkies on the move!

Address

Kerkgronde
Melkhoutfontein
6676

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27280220517

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melkhoutfontein Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Melkhoutfontein Primary School:

Shortcuts

Share

Category