Weltevrede Primary School McGregor

Weltevrede Primary School McGregor Klein skooltjie buite McGregor met 'n groot hart wat graag 'n verskil wil maak.

Help ons asb om vir ons kinders elkeen 'n nuwe stel winter en somers klere te koop asook 'n paar skoene en sokkies.Enige...
14/08/2026

Help ons asb om vir ons kinders elkeen 'n nuwe stel winter en somers klere te koop asook 'n paar skoene en sokkies.

Enige ander items sal ook baie waardeer word, onder andere waslappies, sepies, tandeborsels, tandepaste, onderklere, serpe, mussies, plakkies ens.

Kontak ons indien u kan help. Geen donasie is te klein nie.

Byvoorbaat baie dankie ❤️

07/04/2026
15/04/2025

Weltevrede NGK Primêr is bevoorreg om in beide klasse witborde op te hê, maar ongelukkig het een van ons projektors ophou werk.
Ons kan dus tans die een witbord nie meer gebruik nie.

Ons vra of enigiemand ons asb kan uithelp en bereid sal wees om 'n projektor te skenk sodat ons die bord weer in werking kan sit.
Die leerders leer so lekker met behulp van die witbord en geniet dit vreeslik om opvoedkundige videos en skyfievertonings te kyk, en ons wil dit graag weer moontlik maak.

U kan ons kontak op die skool telefoon lyn: 0230040372
Of 'n epos stuur na: [email protected]

Byvoorbaat baie dankie
Die Weltevrede span

08/04/2025

Nuwe kwartaal, nuwe geleenthede🙂
08/04/2025

Nuwe kwartaal, nuwe geleenthede🙂

Dankie vir almal se bydrae om die dag moontlik te maak vir ons kinders. Dankie ook vir Lord's Wines vir julle gasvryheid...
10/12/2024

Dankie vir almal se bydrae om die dag moontlik te maak vir ons kinders. Dankie ook vir Lord's Wines vir julle gasvryheid🙏🏻❤️

Watch, follow, and discover more trending content.

Address

Takkap
McGregor
6708

Telephone

+27230040372

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weltevrede Primary School McGregor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Weltevrede Primary School McGregor:

Share