25/09/2026
By die Wijkie Bytjies vorm kleuters deel van 'n liefdevolle en veilige omgewing waar daar elke dag soveel pret en leer plaasvind. 🎨✨️
Loer gerus na ons webblad vir meer inligting rakende ons kurrikulum, dagprogram en inskrywings:
🔗 https://savfceciliavanwyk.org/
Dit is 'n fees om 'n Wijkie Bytjie te wees! 🐝