Lekker Lag Land

Lekker Lag Land Opvoedkundige speelskool vir babas van 3 maande tot 5 jaar . Lekker lag land is 'n afrikaanse skool met chrisetlike waardes.

Lekker lag land is 'n opvoedkundige speelgroep wat babas vanaf 3 maande tot kleuters 5 jaar inneem. Jou kind se ontwikkeling en opvoeding is vir ons van belangrik daarom is daar klein groepies in 'n klas vir individuele aandag. Ons bied 'n stimulerende program en veilige speelterrein aan. By Lekker lag land waarborg ons vriendlike, liefdevolle personeel.

Word deel van ons dinamiese span. Stuur jou cv na lekkerlagland@gmail.com of 072 1206 917
18/03/2026

Word deel van ons dinamiese span. Stuur jou cv na [email protected] of 072 1206 917

Ons benodig 'n liefdevolle juffrou om deel te word van ons span by Lekker lag land in Nelspruit.

Ons benodig 'n liefdevolle juffrou om deel te word van ons span by Lekker lag land in Nelspruit.
18/02/2026

Ons benodig 'n liefdevolle juffrou om deel te word van ons span by Lekker lag land in Nelspruit.

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese dame. Stuur jou cv na lekkerlagland@gmail.com of 072 1206 917
09/02/2026

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese dame. Stuur jou cv na [email protected] of 072 1206 917

Tyd saam as 'n familie is die grootste geskenk. Ons familie pret dag was heerlik. Oud en jonk het baie lekker saam gespe...
30/09/2025

Tyd saam as 'n familie is die grootste geskenk. Ons familie pret dag was heerlik. Oud en jonk het baie lekker saam gespeel, gelag en gekuier.

My pappa maak die lewe soet!Lekker lag land vier vadersdag met 'n sterk koffie en 'n soet "donut".
13/06/2025

My pappa maak die lewe soet!
Lekker lag land vier vadersdag met 'n sterk koffie en 'n soet "donut".

Kwaliteit tyd saam haar kinders is op elke mamma se wenslysie vir Moedersdag.  Hierdie jaar se Speel speel slim - mamma ...
12/05/2025

Kwaliteit tyd saam haar kinders is op elke mamma se wenslysie vir Moedersdag. Hierdie jaar se Speel speel slim - mamma en baba les was hope pret en die maatjies het die tyd saam met hul mammas baie geniet.

Op moedersdag verdien mammas om bederf te word. Die Lekker lag land maats het die mammas behoorlik bederf by ons pamperl...
12/05/2025

Op moedersdag verdien mammas om bederf te word. Die Lekker lag land maats het die mammas behoorlik bederf by ons pamperlang piekniek.

Hulle het hul mamma se naels geverf, grimering gedoen, voete geskrop, badsout gemaak, hande masseer en rustig saam boek gelees.

Die mammas was groot sports en die kinders het dit baie geniet om hulle te bederf.

Address

22 Britz Street
Mbombela
1201

Opening Hours

Monday 19:00 - 17:00
Tuesday 19:00 - 17:00
Wednesday 19:00 - 17:00
Thursday 19:00 - 17:00
Friday 19:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Lag Land posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lekker Lag Land:

Shortcuts

Share

Category