Goggaliefies Dagsorg/Daycare

Goggaliefies Dagsorg/Daycare Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Goggaliefies Dagsorg/Daycare, Day Care, Plot 68, Milner Road, Witrivier/White River, Mbombela.

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September 2026) ๐Ÿญ๐ŸฆทOp 23 September het โ€™n Tandefeetjie, Elizabeth Kruger van Transfo...
29/09/2026

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September 2026) ๐Ÿญ๐Ÿฆท

Op 23 September het โ€™n Tandefeetjie, Elizabeth Kruger van Transformational Dentistry, by ons kom kuier en ons goggaliefies meer oor tandhigiรซne geleer. ๐Ÿชฅ๐Ÿ˜

Ons goggaliefies het ook โ€™n prentjie van tande met vuil kolletjies gekry om skoon te borsel. ๐Ÿฆทโœจ

Baie dankie, Tandefeetjie Lizzy, dat jy ons goggaliefies so mooi en op โ€™n prettige manier geleer het! ๐Ÿ’™

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September 2026) ๐Ÿญ๐ŸฆทOp 22 September het Dr Mieke Geldenhuys Dentist by ons kom kuier ...
29/09/2026

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September 2026) ๐Ÿญ๐Ÿฆท

Op 22 September het Dr Mieke Geldenhuys Dentist by ons kom kuier en ons goggaliefies geleer hoe om mooi na hul tande te kyk. ๐Ÿชฅ๐Ÿ˜

Baie dankie, Dr. Mieke, dat jy ons goggaliefies op so โ€™n prettige en spesiale manier geleer het! ๐Ÿญโœจ

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September)๐Ÿญ๐ŸฆทOp 21 September het Van Der Walt Dental Practice by ons kom kuier en me...
29/09/2026

๐Ÿฆท๐Ÿญ Tandarts- en Tandemuisweek (21โ€“23 September)๐Ÿญ๐Ÿฆท

Op 21 September het Van Der Walt Dental Practice by ons kom kuier en met ons goggaliefies gesels oor hoe om mooi na hul tande te kyk.

Die goggaliefies was mal oor Walti die Tandemuis! ๐Ÿญโœจ

Baie dankie dat julle ons goggaliefies op so โ€™n prettige en spesiale manier geleer het hoe belangrik goeie mondhigiรซne is. ๐Ÿชฅ๐Ÿ˜

๐Ÿš”๐Ÿš’ Spesiale besoekers by Goggaliefies Dagsorg! ๐Ÿ๐Ÿ’›Ons het vandag โ€™n paar baie spesiale besoekers by ons skool gehad! ๐Ÿ˜โ€™n ...
18/09/2026

๐Ÿš”๐Ÿš’ Spesiale besoekers by Goggaliefies Dagsorg! ๐Ÿ๐Ÿ’›

Ons het vandag โ€™n paar baie spesiale besoekers by ons skool gehad! ๐Ÿ˜

โ€™n Baie groot dankie aan SAPS Witrivier, iSecure, Blackwater Defence RSA , Fidelity ADT en die White River CPF wat vandag hul tyd afgestaan het om ons goggaliefies รฉn personeel meer oor veiligheid te leer. ๐Ÿ‘ฎ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿš’๐Ÿš‘๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบ

Ons goggaliefies het geleer:
๐Ÿ”น Wie om te bel wanneer jy onveilig voel
๐Ÿ”น Wat om te doen wanneer daar โ€™n noodgeval is
๐Ÿ”น Hoe brandweermanne se beskermende klere lyk
๐Ÿ”น Hoe โ€™n brandweerman se waterslang werk en hoe hulle water spuit ๐Ÿš’๐Ÿ’ฆ
๐Ÿ”น Hoe โ€™n polisiehondjie iets kan opspoor ๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบ
๐Ÿ”น En nog soveel meer!

Ons personeel het ook โ€™n waardevolle veiligheidsdemonstrasie ontvang waar daar verduidelik is hoe om โ€™n brandblusser korrek te gebruik en wat om te doen indien daar โ€™n brand ontstaan. ๐Ÿงฏ๐Ÿ”ฅ

Dit was โ€™n baie spesiale en leersame dag vir almal by Goggaliefies, en ons goggaliefies het elke oomblik vreeslik geniet! ๐Ÿฅฐ

Baie, baie dankie vir julle ongelooflike moeite, tyd en toewyding. Ons waardeer dit opreg dat julle vir ons kom leer het hoe belangrik veiligheid is en hoe ons onsself en mekaar kan beskerm. โค๏ธ

Dankie dat julle help om ons goggaliefies รฉn personeel veilig en ingelig te hou! ๐ŸŒŸ

๐Ÿš‘ Spesiale besoeker by Goggaliefies! ๐Ÿš‘Woensdag het ons die voorreg gehad om Divergent EMS by Goggaliefies te verwelkom! ...
18/09/2026

๐Ÿš‘ Spesiale besoeker by Goggaliefies! ๐Ÿš‘

Woensdag het ons die voorreg gehad om Divergent EMS by Goggaliefies te verwelkom! ๐Ÿ’™

Hulle het vir ons goggaliefies kom leer wat โ€™n ambulans doen en wat gebeur wanneer noodmediese hulp benodig word.

Ons goggaliefies kon die groot mediese sakke sien wat die paramedici gebruik en het selfs die kans gekry om dit te โ€œligโ€ en self te voel hoe swaar dit is! ๐ŸŽ’๐Ÿ˜„

Hulle het ook vir ons gewys hoe โ€™n pasiรซnt veilig op โ€™n 'stretcher' vasgemaak word. Die goggaliefies was baie opgewonde toe die 'stretcher' omgedraai is om vir hulle te wys dat โ€™n mens nie sal afval wanneer jy behoorlik vasgemaak is nie! ๐Ÿ›๏ธ

En asof dit nie genoeg was nie, het elke goggaliefie ook โ€™n kans gekry om te help om die 'stretcher' op te lig. ๐Ÿ’ช๐Ÿผ Wat โ€™n lekker en praktiese ervaring vir ons maatjies!

โ€™n GROOT dankie aan Divergent EMS dat julle die tyd gemaak het om ons te kom besoek, al ons goggaliefies se nuuskierige vrae te beantwoord en vir hulle so โ€™n wonderlike, praktiese leerervaring te gee. ๐Ÿ’™๐Ÿ

Ons waardeer dit opreg dat julle Woensdagoggend saam met ons kom spandeer het! ๐Ÿš‘๐Ÿ’™

Dankie dat julle ons goggaliefies op so โ€™n prettige manier van noodmediese dienste geleer het! ๐Ÿโœจ

๐ŸŒŸ Registrasies vir 2027 is oop!๐ŸŒŸMaak vandag nog โ€™n afspraak en kom ontdek ons wonderlike skooltjie โ€” โ€™n liefdevolle plek...
17/09/2026

๐ŸŒŸ Registrasies vir 2027 is oop!๐ŸŒŸ

Maak vandag nog โ€™n afspraak en kom ontdek ons wonderlike skooltjie โ€” โ€™n liefdevolle plek waar jou kleinding kan groei, leer en speel. ๐Ÿ’›

Kontak ons gerus vir meer inligting of om โ€™n afspraak te maak:
๐Ÿ“ž 066 575 5891
๐Ÿ“ง [email protected]

11/09/2026

๐ŸŒŸ Registrations for 2027 are open!๐ŸŒŸ

Make an appointment today and come discover our wonderful little school โ€” a loving place where your little one can grow, learn and play. ๐Ÿ’›

Contact us for more information or to make an appointment:
๐Ÿ“ž 066 575 5891
๐Ÿ“ง [email protected]

Address

Plot 68, Milner Road, Witrivier/White River
Mbombela
1240

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27665755891

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goggaliefies Dagsorg/Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Goggaliefies Dagsorg/Daycare:

Share

Category