Mosaiek Kleuters

Mosaiek Kleuters Mosaiek is ‘n privaat skool wat Christelike beginsels toepas in ons onderrig en opvoeding van ons maatjies.

Dit beteken dat ons daarna streef dat ons maatjies weet dat ons in oorwinning en in oorgwawe leef in ‘n lewende verhouding met ons Hemelse Vader. Mosaiek het 3 klassies, 2-3 jaar, 3-4 jaar en 'n 4-5 jaar (RR).

20/09/2026
'n Boks of krat kan binne sekondes 'n boot, kar, huis of wegkruipplek word. Klein lyfies, groot verbeelding.  So leer on...
20/09/2026

'n Boks of krat kan binne sekondes 'n boot, kar, huis of wegkruipplek word. Klein lyfies, groot verbeelding. So leer ons ruimtelike bewustheid.

Mense wat ons help.    Verpleegkunde is 'n noodsaaklike gesondheidsorgberoep. Dankie sr. Rinie de Klerk van Homegrown ba...
20/09/2026

Mense wat ons help.
Verpleegkunde is 'n noodsaaklike gesondheidsorgberoep. Dankie sr. Rinie de Klerk van Homegrown babies, ons het baie geleer.

Gogga-dokters!  Ontmoet oom Adriaan en tannie Leani albei is toegepaste entomoloë (wetenskaplikes wat insekte bestudeer)...
20/09/2026

Gogga-dokters! Ontmoet oom Adriaan en tannie Leani albei is toegepaste entomoloë (wetenskaplikes wat insekte bestudeer). Ons maats het baie geleer van die wonderwêreld van insekte.

Die insek-koninkryk. Oom Adriaan en tannie Leani is toegepaste entomoloë (wetenskaplikes wat insekte bestudeer) Hulle he...
20/09/2026

Die insek-koninkryk.
Oom Adriaan en tannie Leani is toegepaste entomoloë (wetenskaplikes wat insekte bestudeer)
Hulle het ons geleer van die wonderwêreld van insekte.🦋🐛

Mosaiek kleuters se kuns onder die sterre aand. Klein kunstenaars, baie kreatiwiteit en kleur. Ons kuns is geïnspireer d...
13/09/2026

Mosaiek kleuters se kuns onder die sterre aand. Klein kunstenaars, baie kreatiwiteit en kleur. Ons kuns is geïnspireer deur Eric Carl se kunstegnieke en illustrasies.

Geïntegreerde, spelgebaseerde leer! Sosiale vaardighede, taalvaardighede, sensoriese integrasie, emosionele regulering, ...
16/08/2026

Geïntegreerde, spelgebaseerde leer! Sosiale vaardighede, taalvaardighede, sensoriese integrasie, emosionele regulering, motoriese vaardighede, probleemoplossing, vestibulêre en proprioseptiewe insette..

Die begin van 'n positiewe ingesteldheid vir wiskunde
13/07/2026

Die begin van 'n positiewe ingesteldheid vir wiskunde

Address

Mbombela

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27826364621

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosaiek Kleuters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mosaiek Kleuters:

Shortcuts

Share

Category