Laerskool Nelspruit

Laerskool Nelspruit Die skool vir die toekoms. U vennoot in die Onderwys & opvoeding van ons jeug sedert 1916 Die school vir die toekoms.

U vennoot in die Onderwys & opvoeding van ons jeug sedert 1916. Eenmaal 'n Nellie, altyd 'n Nellie!

๐Ÿ“˜โœจ LAASTE KANS OM JOU MERK IN DIE NELLIES DAGBOEK TE MAAK! โœจ๐Ÿ“˜Goeie nuus! ๐Ÿ’™๐Ÿ’› Ons het die sluitingsdatum vir Nellies Herin...
03/10/2026

๐Ÿ“˜โœจ LAASTE KANS OM JOU MERK IN DIE NELLIES DAGBOEK TE MAAK! โœจ๐Ÿ“˜

Goeie nuus! ๐Ÿ’™๐Ÿ’› Ons het die sluitingsdatum vir Nellies Herinneringe 2027 verleng tot 9 Oktober 2026!

Dit is jou laaste kans om deel te word van die 2027 Nellies Dagboek en โ€™n spesiale herinnering vas te vang wat nog lank sal bly leef.

Die 2027 Nellies Dagboek gaan nie net datums en belangrike skoolinligting bevat nie โ€” dit maak ook plek vir julle herinneringe.

Van โ€™n kort boodskap of grappie tot โ€™n verjaarsdagwens, โ€™n foto saam met โ€™n persoonlike boodskap, โ€™n vriendskapsboodskap of โ€™n spesiale Graad 7-nalatenskap โ€” daar is โ€™n opsie vir elke Nellie.

๐Ÿ’™ Herinneringsblokkie โ€“ R100
๐Ÿ“ธ Herinneringsstrook โ€“ R250
โค๏ธ Vriendskapsmuur โ€“ R100
๐ŸŽ‚ Verjaarsdagmuur โ€“ R200
๐ŸŽ“ Gr. 7 Nalatenskap Standaard โ€“ R300
โญ Gr. 7 Nalatenskap Premium โ€“ R500

๐Ÿ“… NUWE SLUITINGSDATUM: 9 OKTOBER 2026
โฐ Dis jou laaste kans โ€“ moenie dit misloop nie!
โš ๏ธ Beperkte plekke beskikbaar.

๐Ÿ‘‰ Voltooi die besprekingsvorm hier: https://forms.gle/7MADgY4DVe64DCZ67

Maak jou merk. Deel jou herinnering. Word deel van die 2027 Nellies Dagboek. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›



๐Ÿ“˜โœจ LAST CHANCE TO LEAVE YOUR MARK IN THE NELLIES DIARY! โœจ๐Ÿ“˜

Good news! ๐Ÿ’™๐Ÿ’› We have extended the closing date for Nellies Memories 2027 to 9 October 2026!

This is your last chance to become part of the 2027 Nellies Diary and capture a special memory that will last for years to come.

The 2027 Nellies Diary will not only include dates and important school information โ€” it will also make space for your memories.

From a short message or joke to a birthday wish, a photo with a personal message, a friendship message or a special Grade 7 legacy โ€” there is an option for every Nellie.

๐Ÿ’™ Memory Spot โ€“ R100
๐Ÿ“ธ Memory Strip โ€“ R250
โค๏ธ Friendship Wall โ€“ R100
๐ŸŽ‚ Birthday Wall โ€“ R200
๐ŸŽ“ Grade 7 Legacy Standard โ€“ R300
โญ Grade 7 Legacy Premium โ€“ R500

๐Ÿ“… NEW CLOSING DATE: 9 OCTOBER 2026
โฐ This is your last chance โ€“ donโ€™t miss out!
โš ๏ธ Limited spaces available!

๐Ÿ‘‰ Complete the booking form here: https://forms.gle/7MADgY4DVe64DCZ67

Leave your mark. Share your memory. Become part of the 2027 Nellies Diary. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

๐ŸŒน๐Ÿ…›๐Ÿ…”๐Ÿ…š๐Ÿ…š๐Ÿ…”๐Ÿ…ก ๐Ÿ…ฅ๐Ÿ…”๐Ÿ…ก๐Ÿ…™๐Ÿ…๐Ÿ…๐Ÿ…ก๐ŸŒนVandag verjaar Me. Carla Venter โ€“ baie geluk met jou verjaarsdag! ๐ŸฅณMag die Here jou seรซn en jou behoed; ...
28/09/2026

๐ŸŒน๐Ÿ…›๐Ÿ…”๐Ÿ…š๐Ÿ…š๐Ÿ…”๐Ÿ…ก ๐Ÿ…ฅ๐Ÿ…”๐Ÿ…ก๐Ÿ…™๐Ÿ…๐Ÿ…๐Ÿ…ก๐ŸŒน

Vandag verjaar Me. Carla Venter โ€“ baie geluk met jou verjaarsdag! ๐Ÿฅณ

Mag die Here jou seรซn en jou behoed; mag Hy sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; mag die Here sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

Nellies wens jou โ€™n dag vol vreugde, bederf en mooi oomblikke toe. Mag die jaar wat voorlรช oorvloedige seรซn en kosbare herinneringe bring.

Dankie dat jy elke dag โ€™n verskil in die klaskamer รฉn in jou leerders se lewens maak.



๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง Vichy Spa & Arkansas Spur

25/09/2026

โ›ฝ๐ŸŽ‰ ONS VIERDE GELUKKIGE WENNER! ๐ŸŽ‰โ›ฝ
ASTRON FUEL YOUR SCHOOL

Baie geluk aan Cickรฉ Lister, wenner van ons vierde brandstofgeskenkbewys ter waarde van R300, wat by Astron Riverside getrek is! ๐Ÿ†

Thank you to everyone who filled up and enteredโ€”and to Astron Energy for supporting our school through this wonderful initiative. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Ons volgende gelukkige trekking vind na die skoolvakansie plaas by Astron Orchards.

Onthou om jou naam en telefoonnommer agterop jou strokie te skryf en dit in die Nellies-houer te plaas. Jy kan ons volgende wenner wees!

Fill up, enter and make a difference! ๐Ÿš™โ›ฝ

๐ŸŽถ Personeelskakeling op โ€™n vriendelike noot! ๐ŸŽถOns personeel het Dinsdag in spanne teen mekaar meegeding tydens โ€™n Nooit ...
24/09/2026

๐ŸŽถ Personeelskakeling op โ€™n vriendelike noot! ๐ŸŽถ

Ons personeel het Dinsdag in spanne teen mekaar meegeding tydens โ€™n Nooit vir Nooit-vasvra. Hulle moes raai, sing en hul musiekkennis ten toon stel om soveel moontlik punte vir hul span in te samel! ๐Ÿ˜„๐ŸŽค

Daar is heerlik gelag, lekker saamgespan en sommer hope GEES gevang. So sluit ons die kwartaal af op โ€™n vrolike en vriendelike noot! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Erfenisdag 2026 | Heritage Day 2026 ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆOns erfenis leef in die stories wat ons deel, die tradisies wat ons koester en ...
24/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Erfenisdag 2026 | Heritage Day 2026 ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons erfenis leef in die stories wat ons deel, die tradisies wat ons koester en die respek waarmee ons mekaar se verskille omarm. Dit herinner ons daaraan dat elkeen se agtergrond โ€™n waardevolle deel van ons gemeenskap vorm.

By Laerskool Nelspruit sluit hierdie dag mooi aan by ons tema: โ€œHoop & Dien.โ€ Wanneer ons met trots onthou waar ons vandaan kom, kan ons met hoop vorentoe kyk en deur diensbaarheid help bou aan โ€™n gemeenskap waarin almal welkom en waardeer voel.

Mag ons vandag ons erfenis vier en elke dag hoop bring deur mekaar met omgee en respek te dien. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Our heritage lives in the stories we share, the traditions we cherish and the respect with which we embrace one anotherโ€™s differences. It reminds us that every background is a valuable part of our community.

At Laerskool Nelspruit, this day connects beautifully with our theme: โ€œHope & Serve.โ€ When we remember our roots with pride, we can look to the future with hope and serve others as we help build a community where everyone feels welcome and valued.

May we celebrate our heritage today and bring hope each day by serving one another with care and respect. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Gelukkige Erfenisdag! | Happy Heritage Day!

23/09/2026

Ons Nellies het vandag behoorlik gegril vir die Gross Factor en sommer geleer aan die Westvaal Dikste Baljaar liedjie!

Onthou om vir die onderwysers te stem wat jy graag op die verhoog wil sien, en oefen hard om saam Spoegwolf die Dikste Baljaar liedjie te sing!

Ons bedank vir Westvaal Motor Groep vir hulle ondersteuning met hierdie groot mylpaal!

AVS Hire het ons bederf met klank en 'n skerm om beter te kan sien (en hoor!)

www.nelliesfees.co.za

๐ŸNELLIES KRIEKET | ONS JONGSPANNE IN AKSIE! ๐ŸDie weer het hierdie week ander planne vir ons krieket gehad! ๐ŸŒง๏ธโšก Met weerl...
23/09/2026

๐ŸNELLIES KRIEKET | ONS JONGSPANNE IN AKSIE! ๐Ÿ

Die weer het hierdie week ander planne vir ons krieket gehad! ๐ŸŒง๏ธโšก Met weerlig en ongunstige toestande wat die program ontwrig het, was dit slegs ons O/9 Buffels en O/9 Renosters wat kans gekry het om wedstrydaksie te geniet.

Die Buffels se wedstryd teen Uplands kon weens weerlig nie voltooi word nie, terwyl die Renosters teen Laeveld te staan gekom het.

๐Ÿ UITSLAE
โšก 21 September | O/9 Buffels vs Uplands โ€“ Onbeslis weens weerlig
๐Ÿ’™ 21 September | O/9 Renosters vs Laeveld โ€“ Verloor

๐ŸŒŸ SPESIALE VERMELDING
โ€™n Besonderse boulprestasie deur Juvan Joubert van die O/9 Buffels, wat 4 paaltjies in 3 beurte geneem รฉn โ€™n driekuns (hat-trick) behaal het! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ

Al het die weer hierdie week die laaste sรช gehad, het ons jong Nellies steeds elke geleentheid aangegryp om hul beste op die veld te gee. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Mooi so, Buffels en Renosters โ€“ ons is trots op julle! ๐Ÿ๐Ÿ‘

GENIET DIE VAKANSIE, NELLIES!Rus lekker, laai julle batterye en geniet elke oomblik van hierdie welverdiende breek! โ˜€๏ธ๐ŸฆO...
23/09/2026

GENIET DIE VAKANSIE, NELLIES!

Rus lekker, laai julle batterye en geniet elke oomblik van hierdie welverdiende breek! โ˜€๏ธ๐Ÿฆ

Ons sien julle weer op Dinsdag 6 Oktober 2026 โ€” uitgerus, vol gees en gereed vir โ€™n nuwe kwartaal propvol geleenthede! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

HAPPY HOLIDAYS, NELLIES!

Rest well, recharge your batteries and enjoy every moment of this well-deserved break! โ˜€๏ธ๐Ÿฆ

We look forward to welcoming you back on Tuesday, 6 October 2026 โ€” well-rested, full of spirit and ready for a new term filled with opportunities! ๐Ÿ’™

โ›ณ LAERSKOOL NELSPRUIT LVM GHOLFDAG 2026 โ›ณWat โ€™n heerlike dag op die gholfbaan! Vrydag, 18 September, het ons Nellie-geme...
23/09/2026

โ›ณ LAERSKOOL NELSPRUIT LVM GHOLFDAG 2026 โ›ณ

Wat โ€™n heerlike dag op die gholfbaan! Vrydag, 18 September, het ons Nellie-gemeenskap weer saamgekom vir โ€™n dag vol gholf, geselligheid en ondersteuning vir ons skool.

โ€™n Hartlike dankie aan ons titelborg, LVM Insurance Brokers CC. Julle getroue ondersteuning deur die jare beteken vir ons ongelooflik baie.

Aan elke besigheid, instansie en individu wat โ€™n bydrae gelewer het: dankie dat julle gehelp het om die dag moontlik te maak. En aan ons gholfspelers, Nellie-ouers, personeel en hele gemeenskap: dankie dat julle met soveel gees deel was daarvan!

Die Nellies is bevoorreg om deur mense omring te wees wat ons skool met soveel hart ondersteun. Ons sien julle graag weer volgende jaar! ๐ŸŒ๏ธโ€โ™€๏ธ๐ŸŒ๏ธโ€โ™‚๏ธ

๐Ÿ“ธ Fotokrediet: Nico de Wet | Digital Productions

23/09/2026

โ›ฝ๐ŸŽ‰ ONS DERDE GELUKKIGE WENNER! ๐ŸŽ‰โ›ฝ
ASTRON FUEL YOUR SCHOOL

Baie geluk aan Chantell Kempt, wenner van ons derde brandstofgeskenkbewys ter waarde van R300, wat by Astron Orchards getrek is! ๐Ÿ†

Thank you to everyone who filled up and enteredโ€”and to Astron Energy for supporting our school through this wonderful initiative. ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Ons volgende gelukkige trekking vind op Vrydag 25 September by Astron Riverside plaas.

Onthou om jou naam en telefoonnommer agterop jou strokie te skryf en dit in die Nellies-houer te plaas. Jy kan ons volgende wenner wees!

Fill up, enter and make a difference! ๐Ÿš™โ›ฝ

Address

Hv. Henshall En Vd Merwestraat
Mbombela
1201

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27137528148

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Nelspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Nelspruit:

Shortcuts

Share