Laerskool Bergland

Laerskool Bergland BOU OP ROTS ๐Ÿงก
Waar elke leerder, onderwyser, ouer, voog en ondersteuner saak maak.

๐’๐ค๐š๐š๐คDis lekker om die nuwe kwartaal met sulke goeie nuus af te skop!Hierdie twee briljante skaakspelers is onlangs geki...
06/10/2026

๐’๐ค๐š๐š๐ค

Dis lekker om die nuwe kwartaal met sulke goeie nuus af te skop!

Hierdie twee briljante skaakspelers is onlangs gekies vir die Mpumalangaskaakspanne van hul onderskeie ouderdomsgroepe! ๐Ÿคฉ๐Ÿ†

Buisson Ehlers (u/ 10) and Bella Makapane (u/ 14) will represent their province at the Mzansi Youth Chess Championships in Bloemfontein at the end of the year.

And whatโ€™s more is that Buisson is the only player from Ehlanzeni selected for the u/ 10 group, while only two players from our region have been included in the u/ 14 team. Bella being one of them ๐Ÿ‘๐Ÿผ

Hierdie is voorwaar โ€˜n PUIK prestasie! Ons is ongelooflik trots op julle twee!

"Bring die kersies, bring die koek!"Ons wens graag vir Juffrou Miranda van Heerden (musieksentrum) 'n baie gelukkige ver...
05/10/2026

"Bring die kersies, bring die koek!"

Ons wens graag vir Juffrou Miranda van Heerden (musieksentrum) 'n baie gelukkige verjaarsdag toe.
Mag hierdie nuwe lewensjaar slegs seรซninge inhou ๐ŸŽ‰๐Ÿงก

Gaan vir ๐—ด๐—ผ๐˜‚๐—ฑ! โœจ

*๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง &

"Bring die kersies, bring die koek!"Ons wens graag vir Juffrou Lelanie Harmse (Gr. 2) & Juffrou Elzanne van der Walt (Be...
04/10/2026

"Bring die kersies, bring die koek!"

Ons wens graag vir Juffrou Lelanie Harmse (Gr. 2) & Juffrou Elzanne van der Walt (Bergie Dwergies) 'n baie gelukkige verjaarsdag toe.
Mag hierdie nuwe lewensjaar slegs seรซninge inhou ๐ŸŽ‰๐Ÿงก

Gaan vir ๐—ด๐—ผ๐˜‚๐—ฑ! โœจ

*๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง &

"Bring die kersies, bring die koek!"Ons wens graag vir Juffrou Wyone Flewin (sekretaresse) 'n baie gelukkige verjaarsdag...
02/10/2026

"Bring die kersies, bring die koek!"

Ons wens graag vir Juffrou Wyone Flewin (sekretaresse) 'n baie gelukkige verjaarsdag toe.
Mag hierdie nuwe lewensjaar slegs seรซninge inhou ๐ŸŽ‰๐Ÿงก

Gaan vir ๐—ด๐—ผ๐˜‚๐—ฑ! โœจ

*๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง &

"Bring die kersies, bring die koek!"Ons wens graag vir Juffrou Inge Immelman (Gr. 1) 'n baie gelukkige verjaarsdag toe.M...
25/09/2026

"Bring die kersies, bring die koek!"

Ons wens graag vir Juffrou Inge Immelman (Gr. 1) 'n baie gelukkige verjaarsdag toe.
Mag hierdie nuwe lewensjaar slegs seรซninge inhou ๐ŸŽ‰๐Ÿงก

Gaan vir ๐—ด๐—ผ๐˜‚๐—ฑ! โœจ

*๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง &

โ€œ๐˜ผ๐™ž๐™ฉ๐™จ๐™–, ๐™จ๐™Ÿ๐™ค๐™š, ๐™จ๐™ฅ๐™ค๐™œ๐™œ๐™š๐™ง๐™ž๐™œ!โ€Die 3de uitgawe van Aitsa! is hier ๐ŸคฉHere are the highlights of Term 3! It was impossible to fit...
23/09/2026

โ€œ๐˜ผ๐™ž๐™ฉ๐™จ๐™–, ๐™จ๐™Ÿ๐™ค๐™š, ๐™จ๐™ฅ๐™ค๐™œ๐™œ๐™š๐™ง๐™ž๐™œ!โ€

Die 3de uitgawe van Aitsa! is hier ๐Ÿคฉ

Here are the highlights of Term 3! It was impossible to fit eveerrryything in - from eisteddfod to all the hockey and cricket action ๐ŸคŒ

Maak seker jy volg ons sosiale media bladsye om op hoogte te bly van alles Bergland! ๐Ÿงก

โ€œWe canโ€™t help everyone. But everyone can help someone!โ€ Ons liefdadigheidsprefekte se jaarlikse omgee-projek het middel...
23/09/2026

โ€œWe canโ€™t help everyone. But everyone can help someone!โ€

Ons liefdadigheidsprefekte se jaarlikse omgee-projek het middel September afgeskop. Ons het hierdie jaar weer nie-bederfbare en higiรซniese produkte ingesamel, sowel as honde- en katkos ๐Ÿ•๐Ÿˆ

Half of these products will be spread to people in need in the broader community, while some will also be kept at school to be given out where needed.

Die honde- en katkos gaan aan die SPCA geskenk word. Baie dankie aan ons Bergland-gemeenskap vir julle oop harte! Ons waardeer elkeen se bydrae opreg ๐Ÿงก

๐‡๐จ๐ค๐ค๐ข๐žDie hokkieseisoen is nog nie verby vir 4 van ons Bergies nie! Hulle verruil nou die buitelug vir โ€˜n binne baan ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ‘...
23/09/2026

๐‡๐จ๐ค๐ค๐ข๐ž

Die hokkieseisoen is nog nie verby vir 4 van ons Bergies nie! Hulle verruil nou die buitelug vir โ€˜n binne baan ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ‘

leah van Rhyn, Edwin Buck, HJ van Aarde (absent) and Rico Nel were selected as part of the Lowveld Rhinos Indoor Hockey Clubโ€™s teams competing at the PSi National Tournament in October.

Die toernooi vind in Durban plaas. Baie sterkte Bergies! Ons hou duim vas ๐Ÿคž๐Ÿผ

๐Œ๐š๐ฌ๐ฌ๐š ๐€๐ญ๐ฅ๐ž๐ญ๐ข๐ž๐คOns Bergies (o/7 - o/10) het gister uitgehaal en gewys tydens die eerste dag van ons Massa atletiek Interh...
22/09/2026

๐Œ๐š๐ฌ๐ฌ๐š ๐€๐ญ๐ฅ๐ž๐ญ๐ข๐ž๐ค

Ons Bergies (o/7 - o/10) het gister uitgehaal en gewys tydens die eerste dag van ons Massa atletiek Interhuisbyeenkoms ๐Ÿคฉ

A heartfelt thank you goes out to all the parents who came to support, your presence made a world of difference to our budding athletes.

Ons sien met groot opgewondenheid uit na die nuwe atletiekseisoen wat voorlรช!๐Ÿ™Œ

๐˜›๐˜ฉ๐˜ฆ ๐˜ถ/11๐˜ด ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ 12๐˜ด ๐˜ธ๐˜ช๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ค๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜ฑ๐˜ฆ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฆ 7๐˜ต๐˜ฉ ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜–๐˜ค๐˜ต๐˜ฐ๐˜ฃ๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜›๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฎ 4.

Address

Cnr Vanwijk Street & Waterbok St
Mbombela
1218

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Bergland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Bergland:

Shortcuts

Share