Bennie Boekwurm Speelgroep

Bennie Boekwurm Speelgroep Hier word kinders daagliks omvou in liefde, en gekoester. Dit is die plek waar kind nog kind kan wees πŸ›πŸ¦‹

24/09/2026

N Paar Wurmpie klas konsert fotos 😊

24/09/2026

.. N Paar van die Hasie klas se konsert fotos😊

24/09/2026

.. N paar fotos van die Kraaitjies se konsert 2026😊

24/09/2026

.. Net n paar fotos van die Bytjies se konsert 2026

Die Wurmpie klas se worsie op die kole... 🌭
20/09/2026

Die Wurmpie klas se worsie op die kole... 🌭

Die klein Bytjies het saam met die Kraaitjie klas die braai geniet, en gesmul aan die heerlike wors 🌭
20/09/2026

Die klein Bytjies het saam met die Kraaitjie klas die braai geniet, en gesmul aan die heerlike wors 🌭

Ons Hasie klas braai lekker wors🌭
20/09/2026

Ons Hasie klas braai lekker wors🌭

19/09/2026

Die Hasie klas ken die brandweer se nommer πŸ“ž πŸš’ 😊

19/09/2026

Ons geniet die tema met baie verbeelding!
Teken met houtskool
Vetkryt oor n kersie
Braai malvalekkers oor n kersie
Kreatief met die maak van n brandweerwa πŸš’

18/09/2026

Ons Kraaitjies "bel" die brandweer, "blus" die vuur, spring oor die "vlamme" en geniet vingerverf 😊

Address

25 Impala Straat
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bennie Boekwurm Speelgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bennie Boekwurm Speelgroep:

Shortcuts

Share

Category