30/09/2026
Drie Vlammies - Alex Willemse, Lucian van Wyk en Morné Booman - verteenwoordig vandeesweek Suid-Afrika in Spanje en Frankryk as deel van die o/16 Danie Rossouw-rugbyspan.
The boys were chosen at the Danie Rossouw rugby week earlier this year and we wish them the best of luck on the international stage.