Karin Coetzee Wiskundesentrum Nelspruit

Karin Coetzee Wiskundesentrum Nelspruit Leerstof en metodiek is oor jare se ervaring ontwikkel. Kinders beleef Wiskunde visueel met behulp van 'n Smartboard.

LAASTE KWARTAAL : Net hersiening Graad 3- 7 Wiskundelesse by Bergland en Curro0847011960
05/10/2018

LAASTE KWARTAAL : Net hersiening Graad 3- 7 Wiskundelesse by Bergland en Curro
0847011960

05/10/2018

Laaste Kwartaal :
GEE jou KIND 'n VOORSPRONG in WISKUNDE!
Net hersiening hierdie kwartaal.
Graad 3- 7
Kontaknommer : 0847011960

01/10/2018

Laaste kwartaal : Gee jou kind 'n voorsprong in wiskunde!
Ons doen net Hersiening van 1ste Kwartaal tot 4de kwartaal.

09/09/2018

Wiskunde kan maklik wees - raak verlief op die vak saam met my.
Carole 0847011960

21/03/2018

Hier is wat mense oor die klasse sê:

Baie dankie vir so groot verskil in so klein rukkie met my kind se benadering oor Wiskunde.Sy is opgewonde en entoesiasties. Sy sien kans en meeste van als is sy so trots op haarself en hoe sy die wiskunde begin regkry. sy is nie meer bang vir die vak nie.

Skakel : Carole 0847011960 Klein groepe by Bergland en Curro

07/09/2017

Graad 5 kind: Ek het aan die einde van Kwartaal 2 ,37% vir Wiskunde gekry. Nadat ek 'n maand met die Karin Coetzee Wiskundesntrum was, het my punte verbeter. Ek kry nou 90% vir my toetse in die derde kwartaal.

26/09/2016

Klein groepe by Bergland en Curro skole;interaktief; eksamenvoorbereiding

30/08/2016

GEE JOU KIND 'n VOORSPRONG in WISKUNDE. Klasse by Bergland en Curro skole word middae aangebied.
Kontak : 0847011960

Address

Waterbok Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 13:30 - 17:00
Tuesday 13:30 - 17:00
Wednesday 13:30 - 17:00
Thursday 13:30 - 17:00

Telephone

0847011960

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karin Coetzee Wiskundesentrum Nelspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Karin Coetzee Wiskundesentrum Nelspruit:

Shortcuts

Share

Category