11/08/2022
Hier gaat ons!
Ontwikkel jou kreatiwiteit
Maak vir jou kind die deur oop na geleenthede vir 'n nuwe potentiële loopbaan terwyl hy as mens ontwikkel en emosioneel groei.
11/08/2022
Hier gaat ons!
20/04/2022
😊
Casting done. May 202✌ be good to us😊
27/03/2022
Some highlights in 2021🥰
27/03/2022
Just a few flash backs on the countless rehearsing hours of 2021 - when we were lucky enough for someone to take a shot for the memory box. Thank you all for wonderful creative learning hours together.
27/03/2022
27 March World Theatre Day!
22/10/2020
Cionette Potgieter vat die albaster-stryd aan met ou Dik Dries, vasbeslote om hom ñ les te leer, maar toe gebeur die ergste... Jy moet jou eerste drama- stuk altyd onthou. Baie geluk met jou prestasie vandag by Oppie Tong Af Drama. Ek is so in my noppies met jou. X
22/10/2020
The cat of cats! We experimented with movement theatre...and you amazed us all. Milan Barnard, baie geluk met jou fantastiese uitslae vandag vir oa jou eerste poging met gedramatiseerde werk. Dankie Oppie Tong Af Drama vir die nuwe platvorm. LIVE- Dit was amper soos rêrig! Mandy Barnard
22/10/2020
Ons skep, ons leer en ons geniet die nuwe spel met die kamera.
20/10/2020
Gabi Schwirzer...daar wag groot dinge vir jou. Just be you and go on... Allegretto Eisteddfod Provincial Gala Event 2020. My hart loop oor. Baie geluk mooiste Gabi!