Hoërskool Nelspruit - Alumni

Hoërskool Nelspruit - Alumni Hierdie is Hoërskool Nelspruit (NHS) se amptelike Alumni blad.

16/12/2025

Dit is met groot hartseer dat ons kennis neem van die afsterwe van ’n oud-Nellie, JP Vermaak (2019). Ons d**k in besonder aan sy gesin, familie en vriende in hierdie hartseer tyd.

Oud-Nellies Duane Vermeulen en Marnus van der Merwe. Trotse Springbokke saam met die Championship trofee.
05/10/2025

Oud-Nellies Duane Vermeulen en Marnus van der Merwe. Trotse Springbokke saam met die Championship trofee.





25/09/2025

OUD-NELLIE SKITTER IN VARSITY CUP
Die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se netbalspan het Maandagaand, 22 September, ’n puik vertoning gelewer deur Stellenbosch se Maties met 46-35 in die halfeindstryd te klop.
Ons is trots op oud-Nellie, Siya Sambo (Klas van 2024), wat deel is van die Kovsiespan wat nou die Varsity Netball 2025 finaal gaan speel teen NWU op Maandag, 29 September, in Bloemfontein.
Siya het in 2023 en 2024 NHS se eerstespan verteenwoordig.
Baie geluk en sterkte, Siya!

ONS INNIGE SIMPATIEDit is met leedwese wat ons verneem van die afsterwe van Niel (Barley) Wiid.   Niel het in 1971 by NH...
20/05/2025

ONS INNIGE SIMPATIE
Dit is met leedwese wat ons verneem van die afsterwe van Niel (Barley) Wiid. Niel het in 1971 by NHS gematrikuleer.
Die Nellies treur saam met sy familie en vriende.

04/02/2025

2025 Laeveld Interhoërkaartjies

Graad 8’s toon Nellie-guts! Hier is die Graad 8’s met hul Nellie-oorhempies.  Hulle het Nellie-guts getoon en word nou a...
04/02/2025

Graad 8’s toon Nellie-guts!

Hier is die Graad 8’s met hul Nellie-oorhempies. Hulle het Nellie-guts getoon en word nou as volwaardige Nellies getoon.

Ons bedank graag die volgende borge:

Laeveld Trekkers Hectorpsruit as hoofborg
Van Wetten's Breakdown Service NELSPRUIT, Mpumalanga
CK Embroidery
Minuteman Press Nelspruit
Salsa Mexican Grill
Chippos Nelspruit
MPU Copiers Nelspruit
HaltLock

Ons is trots op jou Ashley 👇🏼
31/01/2025

Ons is trots op jou Ashley 👇🏼


Erasmus joined the University of Southern California in 2024.

29/01/2025

Hierdie geleentheid beloof om baie spesiaal te wees! Maak solank n nota op jou kalender en maak seker jy is daar. Meer besonderhede volg binnekort.

2025 Kalenders Ons bedank graag die volgende borge wat n bydrae gelewer het tot die sukses van ons 2025 kalenders: Minut...
27/01/2025

2025 Kalenders

Ons bedank graag die volgende borge wat n bydrae gelewer het tot die sukses van ons 2025 kalenders:

Minuteman Press Nelspruit
Lowveld Schoolwear
https://www.facebook.com/profile.php?id=61559621835501&mibextid=LQQJ4d
The Daily Coffee Café Nelspruit
ACDC Express
Hoedspruit Apteek
Nel Trophies
Hennie’s Nelspruit
MPU Copiers Nelspruit
HaltLock
BUCO Nelspruit
PBS Chartered Accountants
Malelane Stene

Pygmy Digital

Address

1 Cameron Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27137552082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Nelspruit - Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Nelspruit - Alumni:

Shortcuts

Share

Category