06/06/2024
Die vakansie is om die draai! Kom speel saam!
https://surveyheart.com/form/6654d744998f03784546f9cc
Ons speel die vakansie lag-lag verby met lekker aktiwtiteite saam alle laerskool kinders!
06/06/2024
Die vakansie is om die draai! Kom speel saam!
https://surveyheart.com/form/6654d744998f03784546f9cc
18/03/2024
V A K A N S I E!
07/01/2024
22/11/2023
ADVENT PAKKIE
A D V E N T P A K K I E
DinkJeug se Adventpakkie reis hierdie jaar saam met die tema “Die Perfekte Kersfees”. Nie net help hierdie hulpmiddel ons om dieper na te d**k oor Kersfees en wat dit elke dag vir ons beteken nie, dit gee ook ‘n geleentheid vir families om kwaliteit tyd saam te spandeer. Daar is verskeie aktiwiteite vir verskillende ouderdomme – doen wat vir jou en jou huis gepas is.
Laai die Adventpakkie hier af: https://d**kjeug.co.za/adventpakkie-2023-die-perfekte-kersfees/
**kjeug
20/11/2023
A D V E N T
Hier is ‘n Advent Kalender met doen-idees vir families van 1-25 Desember.
Laai die PDF af by:
https://d**kjeug.co.za/d**kjeug-advent-kalender/
**kjeug
01/11/2023
Wenke om kinders, tieners en ouers te ondersteun die eksamen!
E K S A M E N T Y D | DinkJeug Podcast
Ons almal was daardeur en weet eksamentyd gaan gepaard met angstigheid en spanning. Nie net vir ons jongmense wat die vraestelle skryf nie, maar ook vir ouers wat hulle kinders wil ondersteun.
Jana Dickason gee vandag 'n paar wenke wat kategete kan help om ouers, kinders en tieners tydens die eksamen te ondersteun.
Luister hier na die podcast:
https://d**kjeug.co.za/podcast-eksamentyd/
**kjeug
The Creative Nomad We are a mobile hub of passionate creatives who make things that surprise and delight!
11/10/2023
Make your own ... finger puppet!
30/08/2023
M A T R I E K S!
M A T R I E K S | Hoe beplan ek vir die matriekeksamen?
Driaan Pretorius gesels vandag oor hoe matrikulante hulself kan voorberei vir die eksamen. Deel asseblief hierdie podcast met matrikulante in jou omgewing.
Emosionele en fisiese voorbereiding is ewe belangrik as dit by eksamenvoorbereiding kom, want ons is mos nie net ‘n kop nie, maar ‘n totale liggaam, met siel en gees.
Luister hier na die podcast:
https://d**kjeug.co.za/podcast-beplan-vir-matriekeksamen/
**kjeug